Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Invoer-van-langlewe-melk-kwel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 14:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Invoer van langlewe-melk kwel

 
ISABEL STOLTZ

'n Afsonderlike tarief vir ingevoerde langlewe-melk (UHT) sal na verwagting binne die volgende twee weke in werking tree ingevolge 'n aanbeveling deur die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (ITAC).


Melk SA se aansoek om 'n verhoging van die invoertarief op UHT-melk het nie geslaag nie omdat die ITAC meen die hoeveelhede wat ingevoer word, regverdig dit nie.


Die kommissie het 'n afsonderlike doeanetarief daarvoor aanbeveel om dit vir die suiwelbedryf makliker te maak om die invoer in die toekoms te monitor en aansoek te doen om tariefbystand.


Melk SA monitor die invoer weekliks en het die aansoek ingedien weens 'n toename in invoer teen lae pryse, in sommige gevalle tot R2,80/liter vry aan boord, sê me. Barbara Bieldt, bestuurder van internasionale handel by Melk SA.


Die kommissie het te kenne gegee dat hy bereid sal wees om vinnig op te tree as sulke invoer aansienlik toeneem.


Die suiwelbedryf is bekommerd oor die onlangse invoer van UHT-melk van twyfelagtige oorsprong en gehalte deur kettingwinkels en het die stap verwelkom.


  • Melk SA oorweeg 'n feitesending om die goedkoop melk wat van Uruguay af ingevoer word, te ondersoek.
  • 27 Februarie 2004

    0
     
     
    • 2028 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Gids vir identifikasie van vee
    • Teenvoeter vir Johne

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Agri SA: Staat vat nie besetters vas
    • Agri-Expo verwerf toekennings
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction