Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Japie-hoop-thabo-gebruik-di

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Japie hoop Thabo gebruik di

 

Sy grootste wens is dat President Thabo Mbeki vir die boere van die land moet sê dat hulle vir die land nodig is. Hy kan die geleentheid op die jaarlikse kongres van Agri SA benut om vir boere te vertel waarom hulle belangrik vir die land is.


Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, het op die kongres van Vrystaat Landbou in Bloemfontein gesê pres. Mbeki moet op die kongres die slagspreuke teen en aanvalle op boere veroordeel en nie net daarop reageer as dit reeds plaasgevind het en hy om kommentaar gevra word nie.


"Dit is onaanvaarbaar dat druk eers op die Regering toegepas moet word voor hy sê die landbou is belangrik."


Hy het gesê dit is belangrik dat binne die volgende vyf tot tien jaar 'n sukses gemaak word van die vestiging van nuwe boere. "Ons moet nie 22 jaar wag voor die probleme aangepak word soos in Zimbabwe nie."


Boere moet nie hul rol in die vestiging van nuwe boere onderskat nie. Hulle moet help om mense te vestig wat hulle as boere bewys het. Dit is nie net die Regering se probleem nie.


Hy is opgewonde oor geleenthede in die landbou wat 'n paar jaar gelede nie bestaan het nie. Boere moet ook in die goeie tye wat nou beleef word, skuld afbetaal omdat dit een van die grootste probleme van die verlede is. "Dit help om uit 'n posisie van mag te praat."


Mnr. Grobler het gesê die landbouplan wat in November onderteken is, lê nie en stof vergader nie. Dit word al die afgelope twee tot drie jaar toegepas.

23 Augustus 2002
0
 
 
  • 1475 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Een boer ‘onderhou’ 118 mense
  • GM aartappels is op pad
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction