Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Katoen-kan-help-met-ontwikkeling-afrika

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Katoen kan help met ontwikkeling in Afrika

 
JOHAN FOUCH&Eacute

Katoen behoort 'n groot rol te speel in die bereiking van die doelwitte van die nuwe vennootskap vir Afrika se ontwikkeling (Nepad), veral ten opsigte van die opheffing van dié vasteland se mense, sê dr. Nthoana Tau-Mzamane, voorsitter van die Landbounavorsingsraad (LNR).


Sy was een van die sprekers op die Wêreld Katoennavorsingskonferensie in Kaapstad.


Dr. Tau-Mzamane sê die LNR lewer 'n noodsaaklike bydrae tot katoennavorsing in Suid-Afrika, onder meer in die ontwikkeling van nuwe kultivars en die aanpassing van ingevoerde kultivars. Sy glo die LNR se Instituut vir Industriële Gewasse het die vermoë en kundigheid om aan te hou om die landbou hier en elders in Suider-Afrika te bedien.


Sy het waardering vir die bydrae wat groot kommersiële boere tot die bedryf maak, maar wil graag sien dat kleinboere se reeds belangrike rol verder uitgebrei word.


Dr. Deon Joubert, direkteur van die instituut en voorsitter van die konferensie, sê katoen is wêreldwyd die grootste bron van natuurlike vesel en speel 'n belangrike rol in die wêreldekonomie. Hy glo katoenproduksie in Afrika sal stabiliteit, rykdom en werksgeleenthede skep.


Die Wes-Kaapse minister van landbou, toerisme en dobbelary, mnr. Johan Gelderblom, het Katoen Suid-Afrika geloof vir sy verbintenis tot grondhervorming en die bemagting van kleinboere. Dié organisasie wil hê dat kleinboere binne 10 jaar 30 % van die binnelandse oes moet lewer.

21 Maart 2003

0
 
 
  • 1546 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Net water waar jy kyk
  • Sjokoladevla-profiterole
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction