Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Klag-teen-ministers-oor-water

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Klag teen ministers oor water

 

Die Nasionale Waterforum (NWF) beplan om Vrydag (7 Mei) minstens twee ministers strafregtelik aan te kla vir oortredings ingevolge die Nasionale Waterwet.

Luidens ‘n verklaring sê mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die forum asook die ondervoorsitter van die TLU SA, hy meen die ministers moet aangekla word omdat hulle nie die Waterwet se bepalings uitvoer nie.  

Watter ministers word betrek?
Volgens Meintjes sal die aanklag onder meer teen me. Bulyewa Sonjica, Minister van Waterwese en Omgewingsake, me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingehandig word.

Meintjes sê die kommersiële Suid-Afrikaanse boer is afhanklik van skoon water om voedselsekuriteit asook gesonde kos vir die land te voorsien.

“Dit is duidelik dat die ministers ter sprake, indien nie opsetlik nie, dan wel by versuim, nie uitvoering gee aan die bepalings van die Waterwet nie, en omdat ons geen reaksie van hulle kry na herhaaldelike aanmanings en vertoë in die saak nie, het ons geen keuse as om hulle strafregtelik aan te kla, te eis dat die saak ondersoek word en dat die skuldiges dan vervolg word nie.”

Moontlike verhoging van tot 43%
Intussen berig Fin24.com dat waterrade tariefverhogings van tussen 6,2% en 43% aan die portefeuljekomitee vir Waterwese in die Parlement voorgelê is. Dit volg nadat Sonjica verlede maand tydens haar begrotingsrede vir Waterwese gesê het dat geen watertariefverhogings in die pyplyn is nie.

Die verhogings sal na bewering munisipale tariewe vir water laat styg. Me. Linda Page, departementele woordvoerder, het glo in ‘n e-pos aan die Suid-Afrikaanse Mediavereniging gesê dat dié verhoging nie onreëlmatig is na Bulyewa se aankondiging nie. “Die verhoging wat waterrade voorstel is die normale jaarlikse verhogings wat aan die VPI verbind kan word.”

Landbou.com kon die afgelope twee weke nie reaksie van die department kry oor verskeie vrae in dié verband wat aan die minister gestel is nie.

4 Mei 2010
 

2
 
 
  • 1472 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Afvalkos as dierevoeding
  • Olifant
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction