Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Klein-karoo-struktuur-vorder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Klein Karoo-struktuur vorder

 
Deur AMELIA GENIS

Die Klein Karoo-groep, met sy hoofkantoor op Oudtshoorn, vorder goed met die proses van herstrukturering wat reeds in 2002 deur lede goedgekeur is.

Klein Karoo International, die groep se volstruisonderneming, Klein Karoo Saad asook Klein Karoo Handel en Meganisasie sal voortaan as drie afsonderlike ondernemings bedryf word.
Volgens mnr. Kobus Goosen, hoof uitvoerende beampte van die groep, is ekonomiese oorwegings die rede vir die inwerkingstelling van die nuwe struktuur.

Hy sê dit is om in die toekoms die beste fokus in elk van die ondernemings te verseker. Lede van die Klein Karoo Koöperasie het die nuwe struktuur reeds in 2002 goedgekeur. Vanjaar het hulle weer gestem om verfyning en die inwerkingtreding van die nuwe struktuur, sê Goosen.

Die ondernemings sal elk 'n eie direksie en besturende direkteur hê. Klein Karoo International (Edms.) Bpk. en Klein Karoo Saad Beherend (Edms.) Bpk. is reeds sedert 2002 maatskappye, maar daar moet nog oor Klein Karoo Handel en Meganisasie se nuwe sakestruktuur besluit word.

Die herstrukturering skep geleenthede vir "goedgekeurde strategiese beleggers", wat met die nodige kundigheid, markte, navorsing en kennis strategiese waarde tot die maatskappye kan toevoeg, sê Goosen.

"Daar sal nie beperkings op aandeelhouding in die maatskappye wees nie. Klein Karoo Koöperasie sal altyd 'n opsie kan uitoefen wanneer enige aandele vir verhandeling beskikbaar raak. Die opsie sal oorweeg word voordat verkope toegestaan word."

Landbouweekblad, 26 September 2008

0
 
 
  • 1312 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Swak ondersoeke' by waardasies reggestel
  • Water naby die pad by Bothaville
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction