Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Klimaatmikpunte-kan-landbou-knou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Klimaatmikpunte kan landbou knou

 

Suid-Afrika se mikpunte waartoe hy hom in 2009 by die Kopenhagen-klimaatsonderhandelings verbind het, was te hoog.

Dit kan die landbou se mededingendheid verder benadeel, sê dr. John Purchase, uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer.

Te ambisieus
Hy het op ’n nasionale konferensie oor klimaatsverandering in Pretoria gewaarsku dat die Regering se mikpunte te groot en te ambisieus is – veral in die afwesigheid van ’n internasionale ooreenkoms daaroor.

“Die private sektor is bekommerd dat die landbou en landbou-ondernemings in ’n nóg onmededingender posisie geplaas sal word. Die Suid-Afrikaanse landbou ding reeds op ’n ongelyke speelveld mee en ontvang van die minste regeringsteun ter wêreld.”

Die konferensie was ter voorbereiding van die Verenigde Nasies (VN) se reuseberaad oor klimaatsverandering later vanjaar in Durban. Tot 25 000 afgevaardigdes van bykans 200 lande wêreldwyd word vanaf 28 November vir die week lange byeenkoms van die VN-konvensie oor klimaatsverandering (UNFCCC) verwag.

Moeilike mikpunte
In Kopenhagen het Suid-Afrika hom daartoe verbind om sy kweekhuisgasvrystellings teen 2020 met 34% en teen 2025 met 43% te verminder. Purchase meen vir ’n ontwikkelende land sal dit baie moeilik wees om dié mikpunte te haal.

“Pogings om by klimaatsverandering aan te pas, moet berus op deeglike kennis en ’n gesonde ekonomiese grondslag. Die landbousektor is ten volle tot die proses verbind, maar die uniekheid van die bedryf moet ook erken word en die bedryf moet voorrangbehandeling ontvang.”

Purchase sê daar moet aansporings wees om aanpassings te maak en nie net na strafmaat reëls, soos belasting, gekyk word nie.

6 September 2011

0
 
 
  • 732 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Loonvasstelling bring geldigheid van ander wette in gedrang
  • Minimumloon vir plaaswerkers op
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction