Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kommer-oor-xenofobie-n-sokker

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kommer oor xenofobie ná sokker

 

Bewerings dat xenofobie moontlik ná die Wêreldbeker-sokkertoermooi kan kop uitsteek, word deur die intelligensiediens ondersoek, sê mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie.

Mthethwa sê hy is bewus van berigte in die media en uitsprake van menseregte-instansies oor vrese vir die herhaling van aanvalle wat in 2008 en 2009 voorgekom het. Veral plaaswerkers in die Wes-Kaap is gedurende aanvalle in 2009 bedreig.

Luidens ‘n verklaring verskaf inwoners in sekere dele van die land, waar baie buitelanders hulself bevind, glo ‘n wye reeks redes vir die moontlikheid van aanvalle. Mthethwa, wat ook die voorsitter van die interministeriële komitee vir xenofobie is, het enige moontlike rede vir dié geweld ten sterkste afgekeur.

“Ons sal nie enige dreigemente of geweld teen enige individu of enige groep van die samelewing duld nie. Dit maak nie saak wat die redes mag wees om dit te regverdig nie."

Die Regering monitor die dreigemente deur gesiglose misdadigers wat vrees wil veroorsaak. Ons wil die samelewing verseker dat die Polisie op die grond dié bose optrede sal aanspreek.” 

Verbeterde polisiëring sal voortgaan na toernooi
Mthethwa het vroeëre aankondigings, dat verbeterde polisiëring wat tydens die toernooi toegepas word na afloop van die toernooi sal voortgaan, weer beklemtoon.

“Veiligheidsagentskappe is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige dreigemente of opvlamming van geweld teen enige individu of groep doeltreffend te hanteer. In die gees van samewerking, doen die Regering ‘n beroep op organisasies en individue wat moontlik inligting oor die dreigemente van xenofobiese geweld het, om dit aan die Polisie te verskaf,” vra Mthethwa.

Die komitee sal volgende week in Pretoria vergader om die situasie te bespreek. Die Ministers van Polisie, Behuising, Maatskaplike Ontwikkeling, Staatsveiligheid, Basiese Onderwys, Regeringsamewerking en Tradisionele Sake, Kuns en Kultuur asook Internasionale Verhoudinge en Samewerking sal aanwesig wees.

2 Julie 2010

0
 
 
  • 1959 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Derick La 
04 Jul 2010 18:14

Ek glo dat daar wel so iets gaan wees; dalk nie so groot soos almal verwag nie, maar ons weet almal hoe ongelukkige swartmense optree as hulle gedruk word.

Dan, as dit groot gaan wees, kan die polisie maar hulle handskoen gaan ophang. Hulle kan dan nie eers 'n duik in die misdaad maak nie, wat gaan hulle doen met geweld optogte?

  • antwoord
Hennie van Delmas 
03 Jul 2010 02:39

Die polisie kon nie eens met die munisipale staking die verwoesting stop nie, hoe wil hulle nou 'n klomp oproeriges in toom hou. Die polisie sal maar net saamsmelt en deel wees van die probleem.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Luise op diere
  • SA en Australië deel SKA-projek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction