Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kopskuif-vir-agri-finansi-ring

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kopskuif vir agri-finansiëring

 
Deur ALANI JANEKE

‘n Kopskuif is nodig in agri-finansiering, sodat die boer voordeel kan trek uit die waardeketting buite sy plaashek, sê Absa AgriBesigheid.

Dié sake-eenheid het Dinsdag (13 Julie) sy nuwe model vir finansiering, waardeketting-finansiering, in Centurion bekendgestel.

Mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van die eenheid, sê die bank wil wegbeweeg van die ou model van finansiering waar die fokus was op die individu en sy vermoë om geld te bestuur en terug te betaal. “Ons wil die boer se balansstaat ontsluit, en ook die kommoditeit en die waardeketting in ag neem wanneer finansiering bespreek word.”

Hoe werk dit?
Die doel agter dié finansiering is om ‘n meer holistiese benadering te volg ten opsigte van die landbou en die totale waardekettings wat daarby betrokke is. “Die bank sal dus waardeketting-finansiering doen met ‘n kommoditeit, soos ‘n gewas, as sekuriteit. Boere sal dus geld kan leen teen hulle bates én hulle produkte, nie nét hulle bates nie,” verduidelik Janovsky.

Dié finansieringsmodel word reeds in die volstruisbedryf gebruik, sê Janovsky. “Ons finansier die voer vir die volstruise terwyl ons weet later gaan vleis en sodoende geld daaruit voortspruit.” Die bank werk reeds die afgelope twee jaar aan dié model, aangesien die koste verbonde aan die verbouing van ‘n gewas ‘n boer se batewaarde verbysteek.

Met behulp van dié model kan die bank die boer ook met die beste kopers vir sy produkte in kontak bring.

Klik hier en kyk na 'n videogreep van Janovsky. Hy gesels oor waardeketting-finansiering.

14 Julie 2010

 

0
 
 
  • 1735 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

KAR 
14 Jul 2010 10:28

BKB doen dit al vir die afgelope 5 jaar met hul BKB-plus vir wol.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Leer oor soja in die Suid-Kaap
  • Aanpassing na verskuiwing van skape
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction