Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kos-te-goedkoop-karaan

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kos te goedkoop - Karaan

 
Deur AMELIA GENIS

Kos is te goedkoop dat boere kan aanhou om dit volhoubaar te produseer, sê prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.

Hy het op die jaarlikse inligtingsdag van die Riversdalse Wintergraanbedryfskomitee op die plaas Uitkyk gesê verbruikers betaal te duur vir luukse goed en te min vir basiese goed. “Pryse sal dramaties moet styg om volhoubare voedselproduksie te verseker. Verbruikers betaal boere te min vir dit wat hulle werklik bied.”

Karaan het dit onder die aandag van boere gebring dat Suid-Afrika dalk die toekoms met ’n vervalle Regering tegemoet gaan waarin al hoe meer publieke goedere, soos  watervoorsiening, landbounavorsing, gesondheid en opvoeding private goedere raak. Só gaan dit die voorreg word van diegene wat daarvoor kan betaal.

Sy perspektiewe op die landbou en ekonomiese groei is wyd en laat hom voorstel dat Suid-Afrika “die produktiwiteit van arbeid moet ontsluit deur meer produktiewe werkers uit lande noord van ons te benut”. Hy besef dit lei tot xenofobie, maar die tyd is verby dat ’n land   homself deur geografiese grense kan afsonder.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 24 September 2010.

20 September 2010

4
 
 
  • 1591 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

TimvH 
07 Okt 2010 14:45

Baie interesant, maar soos Koos gesê het: Almal wil 'n huisie by die see hê.... Wat hy ook gesê het is dat "...Suid Afrika se mense nie noodwendig grond vir landbou doeleindes wil hê nie maar 'n bate wat hy sy eie kan noem." Ek sê: Nie die regering se pag grond wat jy mag bewerk nie.
In die maatskappy waar ek werksaam is kan ek sien hoe probleme verdwyn sodra die werkers 'n huis van hul eie in die township het.

  • antwoord
mkruger
20 Sep 2010 11:25

Jammer om te se maar die enigste oplossing vir die produktiwiteitsprobleem is dat vakbonde verbied moet word om oor geld te staak.

Solank 'n man meer kry as wat die regering reken 'n "living wage" is, het geen vakbond die reg om vir meer geld te staak nie.

Miskien moet die regering besluit of hy 'n sosialistiese regering is of nie.

  • antwoord
Attiee 
20 Sep 2010 08:59

Inderdaad interessant!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
20 Sep 2010 08:41

Die gebruik van produktiewe werkers uit die Noorde gaan nie die probleem oplos nie. Die binnelandse werkers moet eerder aangespoor word om produktief te werk.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wingerdboerdery in Suid-Afrika
  • Appel-drankies vaar goed
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction