Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kosproduksie-moet-verdubbel-teen-2050

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kosproduksie moet verdubbel teen 2050

 
Deur ALANI JANEKE

Om voedselsekuriteit in die toekoms te verseker moet kosproduksie teen 2050 wêreldwyd verdubbel, sê die Landboubesigheidskamer (LBK). 

“Volgens voorspellings moet voedselproduksie teen 2030 met 50% toeneem en teen 2050 verdubbel om voedselsekuriteit in die wêreld te verseker,” sê mnr. John Purchase, uitvoerende hoof van die LBK.

Die LBK en die Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling (Nepad) se Sakestigting het ‘n vergadering in Pretoria gehou waartydens die bevordering van die betrokkenheid van landbou-ondernemings en Afrika-regerings by voedselsekuriteit bespreek is.

“Volgens Amerikaanse navorsing is slegs een van die 14 groot gewasse wat tans wêreldwyd aangeplant word se vordering rakende voedselsekuriteit tans op datum om teen 2050 produksie te verdubbel,” sê me. Susan Sechler, woordvoerder vir die Hewlett Foundation in Amerika. Sy was ‘n spreker by die vergadering.

Hoe lyk dit in Suid-Afrika? 
Purchase sê Suid-Afrika se nasionale voedselsekuriteit is tans op standaard, maar huishoudelike voedselsekuriteit is ‘n bron van kommer.

“Ons het genoeg voedsel in die land. Ons sit met ‘n reuse oorskot van mielies, wat ons nie weet wat om mee te doen nie. Die probleem kom in by huishoudings wat nie die geld het om dié voedsel te koop nie.”

Volgens mnr. Mark du Plessis, uitvoerende hoof van Aartappel SA, vaar die produksie van aartappels en patats in Afrika baie goed. “In Afrika is daar slegs twee gewasse wat goed vaar met verhoogde produksie. Aartappels en patats is die enigste twee gewasse waarvan die produksie die afgelope drie jaar verdubbel het.”

Ondersteuning aan sektor in Afrika
Volgens Sechler gaan die Amerikaanse regering ondersteuning aan Afrika op verskeie vlakke bied vir voedselsekuriteit.

“Grootskaalse ondersteuning aan die landbou en veral kleinboere word beplan. Een van die grootste uitdagings in die proses en in Afrika is dat mense net doen wat hulle weet wat om te doen, nie wat hulle veronderstel is om te doen nie,” vertel sy.

Sechler sê beplanning is tans aan die gang, en daar is hoop dat dié prosesse suksesvol toegepas gaan word.

23 April 2010

5
 
 
  • 1716 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • CMW beleef moeilike jaar
  • Skokmasjien.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction