Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kritiek-op-plaasskole-se-agteruitgang

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kritiek op plaasskole se agteruitgang

 
NICO VAN BURICK

In 'n ondersoek oor toestande by Suid-Afrikaanse plaasskole deur die Amerikaanse organisasie, Human Rights Watch, word die Regering daarvan beskuldig dat hy skole op plase verwaarloos en duisende kinders gevolglik nie geskikte onderrig ontvang nie.


Volgens dié verslag veroorsaak die Regering se onvermoë om kontrakte met grondeienaars te beding dat kinders se reg tot basiese onderrig ontneem word. Ingevolge wetgewing moet die lewering van belangrike dienste in kontrakte tussen die staat en grondeienaars bepaal word.


Die Departement van Onderwys, wat die ondersoek verwelkom het, sê van die probleme wat die ondertekening van ooreenkomste tussen boere en provinsiale onderwysdepartemente belemmer, is weerstand onder boere weens verskillende redes (wat politiek insluit), onsekerheid oor die eienaarskap van grond waarop die skole is en probleme om inligting te bekom oor grondeienaars wat reeds dood is.


Die departement sê teen einde verlede jaar was 1 835 ooreenkomste vir 4 188 plaasskole reeds gesluit. Volgens inligting was daar nog net twee gevalle waar ooreenkomste met eienaars nie bereik kon word nie.


Die departement sê in 'n verklaring sy grootste kommer is nie net die ondertekening van ooreenkomste nie, maar die gehalte van onderrig in van die skole. Dit hou verband met 'n gebrek aan hulpbronne, die tekort aan opgeleide onderwysers wat in landelike gebiede wil werk, vervoer en die verskaffing van dienste soos water en sanitasie.


'n Taakspan is in Februarie aangestel om onderrig in landelike gebied te ondersoek en 'n verslag word teen November verwag.

18 Junie 2004

0
 
 
  • 1205 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Soutpan,Boerdery,Lusern
  • Waterwese ‘boelie’ verbruikers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction