Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kwv-storm-uitgewoed

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

KWV-storm uitgewoed

 
Jacques Claassen

Die enigste stof wat op verlede week se spesiale ledevergadering van KWV Koöperatief Bpk. op Worcester opgeskop is, was toe mnr. Tienie Malan van Wellington 'n vraagteken op die toekoms van die KWV se kwekerydiens geplaas het. Daarna is die herstrukturering van die KWV-groep met 'n stemmeerderheid van 85 % goedgekeur.

Dit het 'n einde gebring aan die afgelope paar maande se stormagtige debat oor die KWV se toekoms en finaal die weg gebaan vir die groep om van Januarie aanstaande jaar sy herstruktureringsplan in werking te stel. Die KWV word verdeel in 'n maatskappy en in 'n koöperasie, genaamd Wijngaard Koöperatief.

Mnr. Lourens Jonker, wat op die vergadering as die direksievoorsitter van KWV Koöperatief uitgetree het, het gesê die KWV-skip het tot dusver in die hawe gelê. Die skip is egter nou gereed om die internasionale waters aan te durf.

" 'n Paar paniekbevange mense wou ons laat omdraai. Hulle skiet na die bemanning en vra dat ons eers 'n waardebepaling van die vrag moet doen. Geen skip kan egter sy reis voltooi deur in die hawe te bly nie. Met die regte struktuur kan ons nou as boere en as 'n maatskappy die wêreldmarkte met mening takel.&quot

Mnr. Danie de Wet het hulde gebring aan mnr. Jonker se besondere leiereienskappe en hom bedank vir sy bydrae tot die wynbedryf die afgelope 20 jaar.

Mnr. Jonker is intussen op die eerste direksievergadering van KWV Bpk. as voorsitter en mnr. De Wet as ondervoorsitter aangewys. Wijngaard Koöperatief het mnr. De Wet (Robertson) as sy eerste voorsitter en mnr. Johann Krige (Stellenbosch) as die ondervoorsitter aangewys.

Benewens dié lede bestaan Wijngaard se direksie uit mnre. Abrie Botha (Olifantsrivier), Koos Burger (Oranjerivier), Willie Hewett (Malmesbury), Pieter Hugo (Rawsonville), Jannie le Roux (Paarl), Neil Nell (Klein Karoo) en me. Sharon February (benoemde lid).

13 Desember 2002

0
 
 
  • 1534 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Foskor soek SEB-vennote
  • Verbouing van granate, vye en olywe
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction