Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Kwv-teken-groot-verlies-aan

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

KWV teken groot verlies aan

 

Een van Suid-Afrika se wynreuse, KWV, het ’n verlies van R53 miljoen aangeteken in sy afgelope boekjaar wat op 30 Junie vanjaar geeïndig het.

Luidens ’n berig op Sake24.com was die KWV se bedryfsvertoning tydens die eerste ses maande van die boekjaar reeds onder druk.

Volgens ’n verklaring wat die direksie uitgereik het, word die verlies toegeskryf aan “die uitwerking van uitdagende markte en omdat die direksie en bestuur se aandag deur korporatiewe aksie afgelei is’’.

Pioneer Food

Die direksie sê die situasie met die aanbod wat Pioneer Food in dié tydperk gemaak het, het die maatskappy R6 miljoen gekos ten spyte daarvan dat die aanbod deur die aandeelhouers verwerp is. 

Dié koste is aangegaan vir adviesdienste. “Die onderhandelings in moeilike handelstoestande het die bestuur se fokus benadeel.”

Die maatskappy se omset het met 7% afgeneem teenoor die vorige boekjaar. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ’n afname in verkoopsvolumes en die mengsel van produkte wat verkoop is.

Brandewyn
Die maatskappy sê hy het wel sy verkope in die plaaslike brandewynmark uitgebrei, al het die mark gekrimp. Verkope van KWV se 3 jaar, 5 jaar, 10 jaar, 15 jaar en 20 jaar oue brandewyn het in die boekjaar met 10% toegeneem vergeleke met die vorige boekjaar.

“Die KWV is in ’n goeie posisie wat sy kontantreserwes betref en het ’n gesonde balansstaat wat hom in staat stel om die verliessituasie te deurstaan,” lui die verklaring.

’n Ingrypende kostebesparings- en sakeverbeteringsprogram is tans by die maatskappy aan die gang. Die vakante pos van uitvoerende hoof is ook onder bespreking.

Bron: Sake24.com

1 September 2011

0
 
 
  • 883 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butch van Blerk 
01 Sep 2011 12:49

Dis 'n weerspieëling van wat in die wynbedryf aan die gang is. Dis ook hoekom eskom se prysverhogings onverstaanbaar en onvanpas is. Die druiwe/wynbedrywe is grootliks van elektrisiteit afhanklik Ek is oortuig dat niemand in die bedrywe vanjaar 'n bonus van R2.1m kry nie ?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Gif- of waterspuit vir ‘n voertuig
  • Gemsbok
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction