Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Lae-koste-trekkers-na-sa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Lae-koste trekkers na SA

 

Twee reekse lae-koste trekkers, Tafe en Claas se LS reeks, word tans in Suid-Afrika versprei, sê Barloworld.

Luidens ‘n berig op Engineering News het die maatskappy dié twee reekse reeds begin versprei.

Mnr. Clive Thompson, die hoof uitvoerende beampte van die maatskappy, sê die Tafe-reeks word in samewerking met Massey Ferguson in Indië geproduseer, die Claas-reeks is van Suid-Korea afkomstig. Die Tafe trekkers sal ook na Mosambiek, Angola en Siberië versprei word.

Volgens Thompson koop baie boere tans goedkoper trekkers, terwyl ander die aankoop van trekkers heeltemal vermy, veral weens die lae mielieprys. Dié neiging maak die verspreiding van laer-koste trekkers noodsaaklik.

Bron: Engineering News

18 November 2010

3.5
 
 
  • 4763 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
29 Des 2011 10:51

Hi G. Labuschagne,

Ek self boer en kyk al lank uit vir n trekker, maar die huidige pryse is steeds hoog - selfs die sogenaamde "goedkoop" nuwe reekse.
Ek het maar 40 hektaar ploeg grond en die koste van n nuwe trekker kan ek nie regverdig teenoor die grootte van die ploeg grond nie. Glo my ek het baie ure al gesit en die somme probeer maak werk. In my geval is die beste opsie maar n tweede-handse trekker. Daar is steed goeie 2-handse trekkers in die mark vir goeie pryse. R 50,000 kry my n redelike goeie trekker, maar definitief nie n nuwe "goedkoop reeks" nie. My ploeg grond regverdig ook nie enigiets duurder nie.

Ek sou dieselfde vir u aanbeveel tensy die 8 hektaar beskikbaar onder besproeing gaan wees en in so n geval is duurder trekker meer geregverdig.

Groete en lekker boer.
Vryburg jongboer.

  • antwoord
G Labuschagne 
24 Des 2011 15:13

Ek is n jong,selfonderhoudende boer wat al geruime tyd spaar om my eerste trekker te kan koop.Ek is wel nou in die posisie om dit te kan doen,maar ek is bang vir hierdie goedkoop ingevoerde produkte.Kan iemand met die nodige kennis en ervaring my dalk met goeie raat bedien.(Ek het slegs 8 hektaar ploeg grond)

  • antwoord
Anton Faul 
28 Sep 2011 20:35

Wat is die versil tussen 'n lae-koste trekker en 'n duur trekker? Ek dink baie boere sal belangstel in lae-koste trekkers maar net as ons weet wat ons moet inboet in die proses. Soos bv. in terme van kwaliteit, kraglewering, toebehore, werkverigting, etc. Waar is die catch?

  • antwoord
Chris Venables 
25 Jan 2011 19:35

Vermeld asseblief die prysklas waaraan die laekoste werktuie gekoppel word. Vir die kleinboer is selfs die laekoste trekkers peperduur.'n Ouer tweedehandse model is dikwels goedkoper, beter, sterker en meer betroubaar as die sogenaamde laekoste peperduur modelle.

  • antwoord
Gert S 
17 Des 2010 09:45

Die ontnugtering kom wanneer die boer die gemors wil inruil,verkoop of regmaak - dan betaal jy vir die goedkoop koop!!.

  • antwoord
Janbez
19 Nov 2010 13:16

Hi Philip,
Dankie vir die spel-"check" - jy kan maar aspris wees as ons name soos dit verkeerd spel! Verskoning. ek het dit reggemaak!
jan bez, landbou.com

  • antwoord
Philip J. 
19 Nov 2010 12:41

Kan iemand net asb met die spelling help: Massey Furgason? Kies maar self: Masie Furgasson, Mysey Furgeson, Massey Ferguson, Masy Fergasson, ens. Asb. - probeer om iets so eenvoudig soos die maan (ek weet: naam!) reg te spel - dit is imerrs koorek gespeel in die oerspronkelike aartikkel in die Ingenherings Neuws! Of is ek nou aspris????

  • antwoord
Stefan Swanepoel 
19 Nov 2010 10:32

ek is nie n boer nie maar ek wonder net hoekom n boer iets sal koop wat nog nie die toets van tyd weerstaan het nie, of koop mens die goedkoper trekkers met n spesifieke lae werklas in gedagte?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Is boere gereed vir aftrede?
  • Kritiek oor grondsake
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction