Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Land-bank-ontken-moratorium

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Land Bank ontken moratorium

 
Deur SUSAN BOTES

Gerugte van ‘n nuwe Land Bank-moratorium op die invordering van opkomende boere se skuld is deur mnr. Wolf Meyer, die bank se finansiële hoof, ontken.

Meyer sê daar is ‘n tydelike vertraging in die regsproses rondom opkomende boere, maar dit hou verband met die implementering van die regering se reddingspakket vir die boere en is nie ‘n moratorium nie.

Nes wit boere moet hul dus steeds hul skuld delg. “ ‘n Streng invorderingsprogram is aan die gang en die bank het reeds op beide kommersiële en opkomende boere se eiendom beslag gelê.” Mnr. Phakamani Hadebe, uitvoerende hoof van die bank, het die vorige moratorium gelig toe hy die bank se leisels in 2008 opgetel het. “Dis teen die Wet op die Bestuur van Openbare Finansies (PFMA) om nie lenings in te vorder nie.”

Mnr. Dirk Hermann , adjunk-uitvoerende beampte van Solidariteit, sê egter dit lyk of slegs wit skuldenaars moet betaal. “Dit wil tóg voorkom of daar weer ‘n tipe moratorium op die invordering van opkomende boere se agterstallige skuld geplaas is.”

Hermann skoei sy uitspraak op ‘n brief wat mnr. Jerome Mthembu, regshoof van die Land Bank, aan Solidariteit se Instituut vir Grond, gestuur het. Die sloerende regsaksie is volgens Mthembu die resultaat van versoeke deur beide die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 15 Januarie 2010.

8 Januarie 2010
 

5
 
 
  • 1481 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Anti-rasisme 
11 Jan 2010 09:42

Ja, presies. SEB/regstellende aksie is niks anders as rasisme nie. Dit maak nou nie saak hoe hulle hierdie onding probeer kamofleer nie. Eers opleiding, dan ondervinding en dan 'n lening wat alle Suid Afrikaners oor dieselfde kam skeer. Doen weg met diskriminasie teen blankes!

  • antwoord
Opkommende wit boer 
08 Jan 2010 18:47

Wat van die blankes wat na 1995 begin boer het is hulle nie ook opkommend nie

  • antwoord
Attie
08 Jan 2010 10:20

Sal interessant wees om 'n lys van die teruggeneemde plase met datums te sien. Kan wit ouens daardie teruggeneemde plase koop of is daar verdoeselde diskriminerende reels in die fynskrif.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Uitbreek van wurmbesmetting na oorvloedige reёns
  • Vrylopende hoenderboerdery
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction