Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Landbou-se-ppi-syfer-tel-kop-op

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbou se PPI-syfer ‘tel kop op’

 
Deur ALANI JANEKE

Die produksieprysindeks (PPI)-syfer vir die landbou het met 1,2% tussen Julie en Augustus vanjaar gestyg, maar groter stygings is nodig, sê ekonome.

Volgens Statistieke SA het die algemene PPI vir Augustus op 7,8% te staan gekom, terwyl dit 9,4% in Julie was. Die verbruikersprysindeks (VPI)-syfer vir Augustus is 3,5%.

Wat die landbousektor aanbetref is ‘n styging van 1,2% aangeteken ná Julie se syfer van 0,2%, en Augustus op 1,4% te staan gekom het.

Me. Lindie Stroebel, bestuurder van ekonomiese intelligensie en finansies by die Landboubesigheidskamer, meen die syfer is hoër omdat landboupryse ‘n bietjie gestyg het weens die droogte in Rusland en Oos-Europa. Sy sê die tekorte aan groente, wat teweeg gebring is deur die rypskade wat vroeër vanjaar veral in Limpopo aangerig het, was ook ‘n bydraende faktor.

Geen verrassing
Stroebel sê na aanleiding van dié faktore is sy nie verbaas dat die syfer gestyg het nie. Sy meen die sterk rand is ook tans die rede vir goedkoop invoere, wat inflasie laag hou en die koste van produksie laat daal. “Ons gaan egter die voordeel hiervan eers in die opkomende seisoen voel.”

Wat die styging aanbetref sê Stroebel: “Dis, myns insiens, nog steeds te min. Die styging in koste van produksie is steeds groter as die vermeerdering in die PPI, wat steeds aandui dat boere en landbou-ondernemings nog nie die einde van die kontantvloeiprobleem in die sektor gesien het nie.”

Komende maande
Stroebel verwag nie dat die PPI-syfers vir die landbou in die komende maande veel meer gaan styg nie, maar dat dit eerder op dieselfde vlakke sal bly. Sy meen wel dat die koste van produksie ietwat kan verlaag weens goedkoper invoere, wat die druk op kontantvloei in die volgende produksieseisoen tot ‘n mate kan verlig.

“Alhoewel ons hoër pryse vir die landbou nodig het, gaan ons druk kry van verbruikers wat meer betaal vir kos en minder vir ander goedere. Die landbou gaan ook sukkel om mee te ding teen goedkoper landbouprodukte wat ons mark kan binnekom. Die kontantvloeidruk is sleg, maar dis veel erger as ons ons markte verloor deur goedkoop invoere. Ons Regering het ook heeltemal te min strukture in plek om die landbou in sulke posisies te ondersteun,” verduidelik Stroebel.

5 Oktober 2010

0
 
 
  • 1403 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Speel voerkraal-operateurs oop kaarte met speenkalf-produsente?
  • Upington slaag uitvoertoets
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction