Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Landbou-slaansak-vir-besoedeling

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbou ‘slaansak vir besoedeling’

 
Deur ALANI JANEKE

Die landbou word gereeld verkeerdelik as ‘n slaansak gebruik wanneer oor waterbesoedeling gepraat word, sê dr. Gerhard Verdoorn, ‘n chemikus van die Griffon-Gifinligtingsentrum en die Vereniging van Dieregesondheid- en Plantbeskerming van Suid-Afrika. Hy was ‘n spreker op die TLU SA-kongres in Pretoria.

“Wanneer na die Loskop-opvangsgebied en die Olifantsrivier verwys word, word maklik vinger na boere gewys, maar die besoedeling wat in dié gebiede voorgekom het, is alles ‘n regstreekse gevolg van besoedeling deur myne,” vertel Verdoorn.

Verdoorn sê in die meeste gevalle, waar die landbou geblameer word, is die chemiese deeltjies van landbouverwante stowwe wat in die water-aflope voorkom só weglaatbaar klein dat dit nie genoem hoef te word nie. “Jy kan egter maklik bewys dat die aliminiumvlak 500 keer hoër as die toelaatbare vlak is, en dít dui op besoedeling vanuit ander oorde.”

Veiligheid van voedsel
Volgens Verdoorn gaan dit vir die landbou bitter moeilik raak om met sy bedrywighede voort te gaan as dinge soos tans voortgaan. “Die veiligheid van voedsel begin ook ‘n reuse-probleem word.”

Verdoorn reken dat daar reeds van die plaaslike produkte is wat nie veilig is om uit te voer nie. “Die besoedeling van ons water en natuurlike hulpbronne (wat grond en lug ook insluit) kan ons gewasse ongeskik maak vir uitvoer.”

Wat oplossings vir die probleme soos suur mynwater betref, sê Verdoorn hy is nie seker wat gedoen kan word om die situasie betyds op te los nie. “Ek sien nie vinnige oplossings nie. Die wette wat daar is, word nie behoorlik toegepas nie, en dit kom voor of die staat hom nie aan raad steur nie.”

1 September 2011

4.5
 
 
  • 903 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolbedryf wag op China
  • Wes-Kaap kan nat winter verwag
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction