Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Landbou-verwelkom-sokkerbesoekers

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbou verwelkom sokkerbesoekers

 
Deur NICO VAN BURICK

Eet dit, drink dit, dra dit – Suid-Afrikaanse boere produseer dit. Dié boodskap wil die landbousektor oor die volgende paar weke aan die duisende sokkerbesoekers oordra.

Dit is nie net Bafana Bafana wat gereed is vir die wêreld se grootste sportskouspel wat vandeesweek begin nie. In landbougeledere is die vere ook reggeskud om duisende buitelandse besoekers aan Suid-Afrikaanse produkte bekend te stel.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi is ’n goue geleentheid vir boere in Suid-Afrika om die goeie kos wat hulle produseer, aan die wêreld ten toon te stel.

Hy en mnr. Simon Streicher, uitvoerende hoof van die SA Varkvleisprodusente-organisasie (Savpo), sê in ’n gesamentlike verklaring dit is ook ’n geleentheid om besoekers bloot te stel aan die land se skoonheid en die vriendelikheid van sy mense.

In nog ’n boodskap het die Land boubesigheidskamer (LBK) namens die land se landbou-ondernemings deelnemende spanne en hul ondersteuners in die land welkom geheet. “Ons wyn, vleis, groente, vrugte en ander produkte is alles van wêreldgehalte en besoekers kan dit teen billike pryse geniet. Ons hoop hulle probeer ook ons mieliepap,” het dr. John Purchase, uitvoerende direkteur gesê.

Kyk hier na ‘n videogreep van Möller wat wys hoe mens ‘n vuvuzela blaas en ‘n videogreep van Agri SA wat lekker gees vang vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Lees ook:

Sokker bied kans vir sybokhaar

Sokker kan sitrus help

Rooivleis kan by sokker baat

9 Junie 2010

1
 
 
  • 2251 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Grobbies 
09 Jun 2010 17:55

Menere, die buiteland weet hoe belangrik is landbou, daarom subsidieer hulle hulle landbou! Om vir hulle te vertel hoe belangrik landbou is, is vir hulle ou nuus. Vertel eerder vir hulle van ons plaasmoorde en die korrupsie. Die belangrikheid van landbou moet ONDER ONS EIE MENSE EN DIE DIERBARE REGERING se aandag gebring word.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Zuma oorweeg mededingingswet
  • Zimbabwe staan hofaansoek teen
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction