Landbou.com skuif sy bediener

 

Landbou.com skuif hierdie naweek na ‘n nuwe bediener en besoekers kan moontlik vind dat die webwerf nie soos met vorige besoeke vertoon nie.

Indien dit gebeur, druk asb. gelyktydig die Ctrl-sleutel en die F5-sleutel op jou sleutelbord. Dié aksie behoort die webwerf weer reg te laat vertoon. (Dit is ‘n super “refresh”-opsie.) Dit is ook ‘n nuttige aksie om uit te voer wanneer jy enige ander webwerf besoek wat lyk asof dit nie mooi of reg vertoon nie.

Dankie vir jou geduld. Indien jy steeds probleme ervaar, stuur asb. ‘n e-pos na webred@landbou.com. Ons sal so gou as moontlik na jou skrywe omsien.

Die landbou.com-span.

13 Maart 2010
 

0
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.