Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Lbk-maan-oor-grondprojekte

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

LBK maan oor grondprojekte

 
Deur ALANI JANEKE

Landbou-ondernemings wat by grondhervormingsprojekte betrokke wil raak, moet mooi oor die risiko’s betrokke besin, sê die Landboubesigheidskamer (LBK).

Dr. John Purchase, bestuurshoof, sê dié waarskuwing volg nadat die oorhoofse ooreenkoms rakende transaksies en –prosesse vir grondhervorming, wat die LBK met die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming sou aangaan, van die baan is.

“Hulle het besluit om terug te gaan na ‘n tenderproses, wat ‘n ander basis is as die basis waarvan ons oorspronklik gepraat het. Ons meen dié verandering hou groter risiko’s in, en dit veroorsaak kommer,” verduidelik Purchase.

Hoe sal die projekte werk? 
Volgens Purchase moet landbou-ondernemings nou aansoeke indien vir tenders om ‘n grondhervormingsprojek te ondersteun.

“Die onderneming gaan egter die meeste geld moet belê, want die departement se deel gaan iets soos 25% beloop. Belangstellendes moet dus baie seker maak wat die voorwaardes is en dat dit tot hulle voordeel gaan wees om betrokke te raak. Maak seker van die projek se sakeplan, en of hy volhoubaar kan produseer. Én die nodig kennis het om suksesvol te wees,” maan Purchase.

Hy sê die eerste van dié tenders sal binnekort in die Vrystaat, Oos-Kaap en Noord-Kaap geadverteer word. “Ek is nie seker hoe die ander provinsies se prosesse gaan werk nie, maar ons neem aan dit sal later geadverteer word.”

Ondernemings met vrae in dié verband word uitgenooi om die LBK by lindie@agbiz.co.za te kontak.

12 Julie 2010

0
 
 
  • 1560 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skaapspa in die Vrystaat
  • Image060.jpg
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction