Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Lindsay-manufacturing-stig-filiaal-sa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Lindsay Manufacturing stig filiaal in SA

 
JOHAN FOUCH&Eacute

Byskrif:


Mnr. Bruce Karsk, uitvoerende ondervoorsitter van Lindsay Manufacturing, saam met mnre. Sam Haidar, besturende direkteur van Lindsay Africa en Lindsay Europe, en Fredo van Zyl, direkteur: bemarking van Lindsay Africa.

'n Maatskappy wat 'n leier op die gebied van tegnologie-gedrewe besproeiingstelsels is, Lindsay Manufacturing van Omaha, Amerika, het 'n filiaalmaatskappy vir Afrika gestig.


Dit is deel van sy internasionale uitbreidingstrategie wat reeds tot die stigting van Lindsay Europe en Lindsay South America gelei het.


Lindsay Africa se kantoor is in Stikland, Bellville, en die maatskappy gaan volgende jaar begin om een van sy produkreekse plaaslik te vervaardig. Lindsay se verspreidingskanale en sigbaarheid onder boere sal ook uitgebrei word.


Besproeiingsboere in Suid-Afrika is sedert 1976 vertroud met Lindsay se Zimmatic-spilpunte, wat tot nou toe van Amerika ingevoer is. Die plaaslike fabriek sal daarmee begin.


Die maatskappy se ander produkreekse is GrowSmart (beheerstelsels en ander tegnologiese produkte), Greenfield (mini-spilpunte en kruipspuite vir kort gewasse en groente) en Perrot (kruipspuite vir klein gebiede). Die moontlikheid om van dié reekse ook plaaslik te vervaardig, word ondersoek.


Mnr. Sam Haidar, besturende direkteur van Lindsay Africa en Lindsay Europe, sê Suid-Afrika is 'n baie belangrike en groot mark. Die mark vir spilpunte in Suid-Afrika word op sowat 'n 1 000 per jaar geraam, wat net so groot is soos die Europese mark.


Hy sê Lindsay het sy fokus verskuif van die vervaardiging van spilpunte na tegnologie-gedrewe, geïntegreerde water- en plantvoedingbestuurstelsels, wat die doeltreffende gebruik van natuurlike hulpbronne bevorder.


Mnr. Haidar sê die totstandkoming van Lindsay Africa sal die maatskappy nader aan sy klante bring en hom in staat stel om hul behoeftes beter te verstaan en produkte en dienste te verskaf om daarin te voorsien. Dienslewering sal vinniger wees en plaaslike vervaardiging sal pryse mededingender maak, veral omdat verskepingskoste en invoertariewe nie meer hoef betaal te word nie.

7 Feb. 2003

0
 
 
  • 1955 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wes-Kaap kies beste plaaswerker
  • Namibië se blomfabriek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction