Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Maak-plaasmoorde-voorrangmisdaad

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Maak plaasmoorde voorrangmisdaad'

 
Deur ALANI JANEKE

Die kans dat ’n boer in ’n plaasaanval kan sterf, is drie keer groter as dié van ’n sekuriteitswag om in ’n transitorooftog te sterf, sê die VryheidsFront Plus.

Luidens ’n nuusverklaring sê die party dié statistiek is volgens ’n verslag van die Regering bepaal.

Mnr. Pieter Groenewald, die party se woordvoerder oor veiligheid, sê dié bepaling is ironies as in ag geneem word dat transito-rooftogte reeds tot ’n voorrangmisdaad verklaar is.

“Ons vra lankal reeds dat plaasmoorde, soos transito-rooftogte, tot ’n voorrangmisdaad verklaar moet word.” Hy sê die party sal volhard in sy pogings.

Onaanvaarbaar
Groenewald sê die moord op mnr. David Hall, ’n boer van Potchefstroom, vroeër vandeesweek is onaanvaarbaar. Hall se vrou is deur die vyf aanvallers aangerand, en buiten hul bakkie is niks tydens die voorval gesteel nie.

“Pres. (Jacob) Zuma sê grondhervorming moet omsigtig gehanteer word omdat dit ’n emosionele saak is. Die werklikheid is dat plaasmoorde nie net emosioneel is nie, maar traumaties ook en ek hoor nie dat Zuma al ooit plaasmoorde veroordeel het nie,” aldus Groenewald.

Volgens Groenewald sal hulle ook boere se veiligheid in die parlement bly bevorder: “Die ANC wil graag voedselsekerheid hê wat deur die boere verskaf moet word, maar hulle gee boere geen sekerheid oor hul veiligheid en grond nie.”

22 Februarie 2012

5
 
 
  • 466 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Frik Cronje 
24 Feb 2012 12:47

Plaas moorde is onaanvaarbaar in ons land volgens die Grond Wet is all inwoners van ons land gelyk en moet daar vir almal veilighied en sekerheid wees (Sien Hoofstuk 11 198 a van ons "Constitution")

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Swakker rand moet nie boere flous
  • RSS-voere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction