Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mazibuko-skop-bosman-uit-landbou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mazibuko skop Bosman uit landbou

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Die nuwe leier van die DA in die Parlement, me. Lindiwe Mazibuko, het die gesoute landboukenner dr. Lourie Bosman as skaduminister van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye verwyder.

Die DA se nuwe span skaduministers is by die Parlement bekend gemaak.
Me. Annette Steyn, wat voorheen die adjunkwoordvoerder van die DA by die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming was, is nou die skaduminister vir landbou, bosbou en visserye.

Voor Mazibuko die DA se leier in die Parlement geword het, was sy die skaduminister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming. Bosman is nou die adjunkwoordvoerder vir hoëronderrig en opleiding.

In wat beskou kan word as ’n skokkende skuif, is mnr. Pieter van Dalen, voorheen die adjunkwoordvoerder van openbare ondernemings, nou die adjunkwoordvoerder vir landbou, bosbou en visserye.

Een van die goeie skuiwe wat Mazibuko gemaak het, is om haar ou pos aan mnr. Athol Trollip, wat nie net goed Xhosa kan praat nie, maar ook ’n groot passie vir landelike gebiede het, die pos as skaduminister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming te gee. Boonop was Trollip voorheen die DA se leier in die Parlement.

Mazibuko het gesê haar nuwe skadukabinet is só gekies dat dit verandering sal aanspoor. Sy het uitgewys dat elkeen van die skadukabinetslede geplaas is waar hy/sy die beste werk sal kan doen.

1 Februarie 2012

2.875
 
 
  • 1166 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

mkruger
02 Feb 2012 11:13

So tong in die kies...
Die mense weet nie van skaak speel nie.
As een skuif sin maak dan skuif jy.
Maak nie saak of die volgende skuif jou in skaakmat gaan plaas nie.

Maar dit is mos hoekom ons hier gebly het en nie getrek het nie...
Niks is ooit vervelig in Afrika nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
02 Feb 2012 08:44

Van Dalen het nie die landbou kennis wat die vorige twee LPs gehad het wat in die komitee gedien het nie. Mens sou dink met die groot fokus op voedselsekuriteit dat mense met kennis van die bedryf daar gesit sal word. Dit blyk nou dat Van Dalen egter meer op visserye sal fokus. Hy self is 'n kranige hengelaar. Groete Joylene

  • antwoord
Lilly Brand 
01 Feb 2012 19:42

Wat maak dit n skokende skuif????????"In wat beskou kan word as ’n skokkende skuif, is mnr. Pieter van Dalen, voorheen die adjunkwoordvoerder van openbare ondernemings, nou die adjunkwoordvoerder vir landbou, bosbou en visserye."

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ford-kar w
  • 'Uitspraak laat vrae oor regte'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction