Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Meer-een-renoster-dag-doodgemaak

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Meer as een renoster per dag doodgemaak

 
Deur ALANI JANEKE
‘n Renoster soek lafenis in die water in die KNP. Foto: Alani Janeke
‘n Renoster soek lafenis in die water in die KNP. Foto: Alani Janeke

Sanparke se jongste statistiek dui aan 138 renosters is vanjaar al deur stropers doodgemaak, en met 116 dae van die jaar wat reeds verby is, beteken dit meer as een renoster is per dag doodgemaak.

Die aantal stropers wat tot dusver vanjaar gearresteer is, staan op 82. Mnr. Pelham Jones, die voorsitter van die Private Rhino Owners’ Association (PROA), sê dié syfer het twee weke gelede nog op 114 gestaan. “Dis skokkend dat die getal in ’n kwessie van net twee weke so kon opskiet.”

Stroper doodgeskiet

Intussen is nog ’n stroper oor die naweek in die Kruger Nasionale Park (KNP) deur wildbewaarders doodgeskiet.

Luidens ’n verklaring het bewaarders en lede van die weermag Saterdag (23 April) tydens roetine-patrollies op twee groepe stropers in die park afgekom. ’n Skietery het tussen die groepe uitgebreek, waartydens een stroper doodgeskiet is. ’n Tweede stroper is gewond en aangekeer, terwyl ’n derde ook in hegtenis geneem is.

Drie renosterkarkasse is tydens die patrollies gevind. Die voorvalle het omgewing van Stolsnek en Tshokwane in die park plaasgevind.

Private eienaars

Jones sê hulle is nie bewus van enige voorvalle wat die afgelope naweek op private reservate of wildplase voorgekom het nie. “Private eienaars is baie bewus van die kwesbaarheid van hul diere, en met lede van die weermag wat in die KNP ontplooi is, word provinsiale parke en private reservate sagte teikens vir stropers. En die vraag van die stropers se kant af neem nie af nie, dit neem toe!”.

Die vereniging is tans in gesprek met me. Edna Molewa, die Minister van Waterwese en Omgewingsake, oor amnestie vir private eienaars wat nog nie hul diere en dié diere se horings op ’n databasis geregistreer het nie.

26 April 2011

0
 
 
  • 1630 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA Arabierperde na Europa
  • Snoei van Pere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction