Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Meer-geld-vir-grond-nodig-ekonome

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Meer geld vir grond nodig - ekonome

 
Deur ALANI JANEKE

Meer fokus vanuit ‘n begrotingsoogpunt op grondhervorming is nodig om die huidige probleme op te los, meen landbou-ekonome.

Mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van Absa Agribesigheid, sê die geld wat wel in die Begroting genoem is, is nie genoeg om die groot probleme – wat die afgelope tyd in verskeie media bespreek is – aan te spreek nie. 

Verskeie landboukenners het tydens Absa Agribesigheid se begrotingsbespreking in Johannesburg hul opinies gedeel.

4000 eise vir afhandeling
Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het in sy begrotingsrede gesê 4000 restitusie-eise is geïdentifiseer is wat in die komende geldjaar afgehandel moet word. “In die lig van die begroting, sou ek meer aandag op grondhervorming en die geld wat bestee moet word, wou gesien het,” sê Janovsky.

Prof. André Jooste, hoofbestuurder van die Nasionale Landboubemarkingsraad, sê sy grootste kommer oor die begroting is dat dié geld vir dié geïdentifiseerde eise nie weergegee is nie. “Veral as ‘n mens in ag neem dat dié departement se grootste probleem sy begroting en tekorte is.”

Landbou se deel
Jooste is ook bekommerd oor die feit dat die begroting wat aan die Departement van Landbou toegewys is, 0,6% van die totale begroting uitmaak. “Ten spyte van die feit dat die geld sowat R2 miljard méér is, is dit steeds dieselfde sny van die koek as wat verlede jaar toegeken is.”

Intussen is Gordhan se aankondiging dat tolpadfooie in Gauteng aansienlik verlaag is – na onder andere 30c per kilometer vir ligte voertuie – gunstig ontvang. Die aanvanklike bepalings vir die toltariewe sou die landbousektor jaarliks tussen R6 miljoen en R8 miljoen ekstra aan vervoerkoste uit die sak gejaag het.

Dr. Hans Bulyamujura, hoofbestuurder van Absa Agribesigheid in Afrika, sê wat die kwessie betref het die Regering “ver gekom. Hulle het die openbare ontevredenheid in ag geneem en nou ‘n plan gemaak om dié tolgelde aanvaarbaar te maak.”

22 Februarie 2012

0
 
 
  • 636 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

mkruger
23 Feb 2012 08:00

Julle verstaan nie.
Hoekom moet hulle genoeg geld gee ?
Hulle kan mos altyd omdraai en se die gewillige koper/verkoper beginsel werk nie.
En dan is dit die boere se skuld.

Miskien moet die georganiseerde landbou 'n verslag opstel van al die probleme met die oordrag van grond oor die jare - soos hier waar daar ooglopend 'n tekort aan prioriteit is.

Die verslag moet dan met groot "drama" aan die belanghebendes oorhandig word.

Dit is mos wat mnr Mbeki in die week se LWB gese het. Dis tyd dat ons begin "terugbaklei".

As tot die swartmense ons georganiseerde landbou se metodes (of gebrek daaraan) begin bevraagteken en ons doen niks daaraan nie, soek ons mos om slae te kry.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Terug van vakansie
  • Wilde Linda van Bosluisbyt Wyk se ekspedisie ...bewyse
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction