Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Meer-n-miljoen-ton-kos-suider-afrika-nodig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Meer as 'n miljoen ton kos in Suider-Afrika nodig

 
Nico van Burick

Die Verenigde Nasies (VN) se wêreldwye voedselprogram (WFP) raam dat meer as 'n miljoen ton voedsel oor die volgende nege maande in Suider-Afrika versprei sal moet word om 10,2 miljoen mense van 'n hongerdood te red.


Mnr. James Morris, hoof van die WFP, het op 'n nuuskonferensie in Johannesburg gesê die situasie stuur af op 'n grootskaalse menseramp. Sowat R5 miljard is nodig om voedselhulp in Zimbabwe, Malawi, Zambië, Mosambiek, Lesotho en Swaziland te verskaf.


Tot dusver is R1,35 miljard deur skenkerlande bygedra. Mnr. Morris sê selfs met dié geld het die WFP nog 'n tekort van 39 000 ton voedsel om mense in Julie en Augustus te voed. Daarbenewens moet 'n verdere 320 000 ton voor die begin van die reënseisoen in Oktober in die streek versprei word.


Hy sê dit is die WFP se beleid om, sover moontlik, voorraad in die streek te koop. Sover is mielies van Suid-Afrika, Kenia, Uganda, Tanzanië en selfs Ethiopië aangekoop. Amper 30 000 ton is in Ethiopië gekoop, maar probleme word ondervind met die vervoer daarvan.


Mnr. Morris sê mielies kan ook van Suid-Amerika gekoop word. "Ons probeer altyd eers om plaaslik te koop, maar moet ook kyk waar ons die beste pryse kan kry."


Hy sê die WFP aanvaar kos wat aan die gesondheid- en veiligheidstandaarde voldoen van die land waarvandaan dit kom, sowel as die vereistes van die VN se voedsel en landbou-organisasie. "Die land waar die kos versprei word, kan besluit of hy dit aanvaar of nie."


Intussen het die Europese Unie aangekondig dat hy sy hulp aan die hongergeteisterde lande in Suider-Afrika aansienlik gaan uitbrei. Die EU sê hulp van sowat R890 miljoen is reeds aan Zimbabwe, Malawi en Zambië verleen. Dit kan teen die einde van die jaar toeneem tot sowat R1,78 miljard.

26 Julie 2002
0
 
 
  • 1475 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kommando's onwettig gesluit?
  • Openbare verhore oor AgriBEE
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction