Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Middels-kry-sterre-vir-vriendelikheid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Middels kry sterre vir 'vriendelikheid'

 
LOUW PRETORIUS

"Miskruier-vriendelikheid" is die nuwe geregistreerde handelsmerk van die Universiteit van Pretoria wat aangebring mag word op dieregesondheidsprodukte wat min of geen gevaar vir miskruiers inhou.


In navorsing oor die afgelope paar jaar deur prof. Clarke Scholtz en sy groep medewerkers in die departement dierkunde en Entomologie aan dié universiteit is bevind dat sekere dieregesondheidsprodukte miskruiers vir 'n lang tyd ná die amptelike veiligheidsperk nog wesenlik kan benadeel. Op grond hiervan kon 'n standaard navorsingsprotokol saamgestel word aan die hand waarvan die veiligheid van middels ten opsigte van hul effek op miskruiers wetenskaplik getoets kan word.


Die handelsmerk bestaan uit 'n 3-stersisteem. By produkte wat geen of 'n beperkte invloed op miskruiers het en dus geskik is vir gereelde gebruik, sal 'n 3-sterembleem op die etiket aangebring kan word. Produkte wat geskik is vir ongereelde gebruik sal 'n 2-sterembleem kry en dié wat ongeskik is, een ster.


Klem word geplaas op produkte vir vee in veldtoestande met voorsiening vir spesifieke bestuursaanbevelings. Byvoorbeeld, waar 'n produk as "onvriendelik vir miskruiers beskou word, word dit aanbeveel vir gebruik in voerkrale of by suiwelkuddes.


Die navorsing wat gelei het tot die ontwikkeling van die handelsmerk, is geborg deur die Technology and Human Resources for Industry Programme (THRIP) wat deur die nasionale Departement van Handel-en Nywerheid gefinansier word en deur die National Research Foundation (NRF) bestuur word.


Saam met die ontwikkeling van die navorsingsprotokol wat tot die registrasie van die handelsmerk gelei het, het Novartis Dieregesondheid sy parasietmiddels vir beeste laat toets. Dié produkte sal die eerste in Suid-Afrika wees wat die handelsmerk dra.

6 Februarie 2004

0
 
 
  • 1421 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Melk: DairyBelle verlaag produsenteprys
  • Melkboere: Kyk na voeromset
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction