Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mielie-differensiaal-aangepas

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mielie-differensiaal aangepas

 
Deur ALANI JANEKE

Die aanvanklike aanpassings aan die mielie-differensiaal is verlaag ná die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) inligting van silo’s bygewerk het. Luidens ’n kennisgewing van die JSE is die aanpassing nou ’n gemiddelde toename van R28 per ton, waar dit vroeër R36 per ton was.

Mnr. Chris Sturgess, die algemene bestuurder van kommoditeitsafleidings by die JSE, sê die gemiddelde verhoging aan die differensiaal is nou 18,67%, en die gemiddelde bedrag per ton staan nou op R178. “Daar is wel silo’s waar die bedrag met 45% verhoog is en ander waar dit met tot 18% verlaag is.”

Deelname

Volgens die kennisgewing is die veranderinge aangebring ná inligting van silo-eienaars oor hul gebruik van spoor- en padvervoer bygewerk is. Die silo’s wat die meeste geraak is, is dié wat inligting verskaf het oor meer gereelde spoorvervoer as wat voorheen verskaf is. ’n Voorbeeld daarvan is GWK se Modderrivier- en Barkly-Wes-silo wat nie inligting in die eerste ronde opnames verskaf het nie.

Openlike bespreking

Sturgess sê hulle weet dat een deel van die sektor die differensiaal sleg ervaar, maar hulle kan nie die model waarvolgens hulle werk, verander sonder dat alle betrokke partye so ’n verandering steun nie.

“Ons is slegs ’n handelsplatvorm wat prysrisiko-bestuursinstrumente verskaf. As álle belanghebbendes so ’n verandering ondersteun, sal ons graag daarna kyk,” aldus Sturgess.

Hy sê in 2009 is al oor die kwessie gedebatteer en hulle is nie van plan om die differensiaal vir ewig toe te pas nie, maar alle belanghebbendes moet veranderinge steun.

Hou Landbouweekblad van 6 Mei 2011 dop vir meer oor die saak.

28 April 2011

0
 
 
  • 1307 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Mielieboer 
28 Apr 2011 18:51

Hoe meer ek van die differensiaal hoor, hoe meer stink dit. O, dit gaan nie vir ewig toegepas word nie. Nou hoekom word dit nou toegepas? Wie is die instansies wat die differensiaal steun? GSA het mos deelgeneem aan die betrokke debat, dalk kan LBK die uitbuitery stop.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Politici moet uit een mond praat oor kommando's'
  • Petrolprys die hoogte in
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction