Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mielie-differensiaal-onder-die-loep

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mielie-differensiaal onder die loep

 
deur ALANI JANEKE

Die aanpassing vir die mielie-vervoerdifferensiaal, wat verlede week bekend gemaak is, is tans onder die loep en ’n aankondiging oor moontlike veranderings behoort voor die einde van die week gemaak te word, sê mnr. Chris Sturgess, algemene bestuurder van kommoditeitsafleidings van die Johannesburgse Effektebeurs (JSE).

Dit volg nadat Graan SA en die JSE Vrydag (15 April) vergader het om die verhoging van die differensiaal en die groot ontevredenheid daar rondom te bespreek.

Die differensiaal vir 183 silo’s is met gemiddeld 28% verhoog, terwyl die differensiaal vir individuele boere met tussen -19% (-R21 per ton) en 68% (R161 per ton) aangepas is.

Realisme

Mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte vir Graan SA, sê op die vergadering het hulle verskeie sake onder die JSE se aandag gebring en die JSE het onderneem om die differensiaal te herbereken.

“Ek dink wel ’n mens moet realisties daaroor wees, vervoerkoste het baie gestyg, en jy kan nie ’n reuse-verhoging gegrond op werklike koste bloot halveer nie,” merk De Villiers op.
 
Waarsku die mark

De Villiers meen wel dat die JSE die mark van die beplande verhoging in kennis moes stel, sodat die nodige voorbereidings gedoen kon word en produsente betyds gewaarsku kon word. “Ons het gevra of die JSE nie ’n behoorlike waarskuwing moes gegee het nie, en waar was die konsultasieproses met die mark?”

Sturgess sê hulle het die afgelope week weer na die differensiaal-aanpassings gekyk, en ’n aankondiging sal binnekort volg.

20 April 2011

 

0
 
 
  • 1318 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Beet-en-hamslaai
  • Pragtige wild
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction