Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mielie-oorskot-onder-die-loep

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mielie-oorskot onder die loep

 
Deur ALANI JANEKE

Die oorskot van mielies wat tans in Suid-Afrika voorkom en die uitwerking daarvan op boere word volgende week bespreek, sê Solidariteit.

Mnr. Reint Dykema, woordvoerder vir die vakbond, sê die organisasie is die afgelope weke deur boere genader wat graag wil hê dat die kwessie op ‘n openbare platform bespreek moet word.

Volgens die vakbond meen kenners dat die krisis teen die eerste helfte van 2011 ‘n hoogtepunt gaan bereik. 

“Die mielieprys is volgens berigte tans so laag dat boere se produksiekoste nie eers naastenby verhaal kan word nie. Die uitwerking hiervan is dat ‘n geweldige aantal boere volgens berigte teen die helfte van 2011 in ʼn groot finansiële verknorsing kan sit en selfs finansiële ruïnering in die gesig kan staar,” lui die verklaring.

Invloed op gemeenskap
Solidariteit sê hy bied nie die debat aan omdat hy op die terrein van die georganiseerde landbou wil inbeweeg nie.

“Ons belang by hierdie komende krisis is daarin geleë dat ons bekommerd is oor die uitwerking wat dié krisis op diegene  buite die landbougemeenskap van Suid-Afrika sal hê. Die verlede het getoon dat wanneer die landbougemeenskap in ‘n krisis is, die rimpeleffek na die res van die bevolking geweldig groot is. Indien honderde boere bankrot speel weens dié krisis, word plaaslike gemeenskappe op alle gebeide ook in ‘n krisis gedompel,” verduidelik Dykema.

Die TLU SA, Agri SA, Graan SA, die vakbond en prof. Johan Willemse, landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, sal op 27 Augustus die debat bywoon. Boere word ook genooi om die geleentheid by te woon. Dit word by die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie se kantore in Pretoria aangebied.

19 Augustus 2010
 

0
 
 
  • 1535 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Dok nou voorste boer
  • Uitbroei van hoendereiers in ‘n broeikas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction