Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Miljoene-uit-rooivleisheffings

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Miljoene uit rooivleisheffings?

 
JAN CILLIERS en THEUNS BOTHA

Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) het bekend gemaak dat hy die aansoek van die Rooivleisbedryfsforum vir die instel van 'n statutêre heffing ontvang het. Dié raad wag nou vir kommentaar tot 15 Maart.


Volgens die NLBR het die forum vir 'n transaksieheffing gevra wat na raming R32 miljoen vir die bedryf sal inbring. Dié geld sal onder meer gebruik word vir versekeringsdienste vir kliënte, asook promosie- en opvoedingsprojekte vir kliënte, navorsing, produksie en ontwikkeling, plaaslike en internasionale skakelwerk, projekte vir nuwe toetreders en bedryfsprojekte.
Ná die sluitingsdatum vir kommentaar, het die NLBR twee maande tyd om 'n aanbeveling aan me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, te doen. Sy het wetlik nie 'n spertyd om te reageer nie.
Mnr. Claude Cloete, voorsitter van Wol Suid-Afrika, sê hy kan nie begryp waarom die keerdatum vir die indien van kommentaar en beswaar teen die heffing al voor of op 10 Maart moet geskied nie. "Die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie, wat hom in die verlede teen só 'n heffing uitgespreek het, se kongres word eers op 31 Maart op Cradock gehou, terwyl dié van die Noord-Kaap ook ná die keerdatum sal plaasvind."
Cloete sê Wol SA gaan beswaar teen die heffing maak. "Dit wil voorkom of daar pogings is om 'n statutêre heffing aan boere op te dwing sonder behoorlike raadpleging op grondvlak."12 Maart 2004

0
 
 
  • 1174 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Groenvy-genot
  • Talle paaie 'onherstelbaar'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction