Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Minder-mielies-oos-vrystaat

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Minder mielies in Oos-Vrystaat

 
Deur ALANI JANEKE

Dele van die Oos-Vrystaat het vermoedelik die mielieplanttyd verpas met sowat 75% van aanplantings wat gerealiseer het, aldus Graan SA.

Mnr. Jannie de Villiers, hoof-uitvoerende beampte, sê talle boere kon nie hul mielie- en ook sojaboon-aanplantings binne die optimum planttyd in die streek in die grond kry nie.

Mnr. Chris Helm, ‘n lid van Graan SA en boer van Reitz, sê slegs tussen 75% en 80% van die beplande aanplantings is geplant. Die Oos-Vrystaat se optimum planttyd is tussen 15 Oktober en 15 November elke jaar. “Die droogte het groot probleme veroorsaak in ons planttyd. Die reën wat geval het, het net binne dié tydperk geval, maar vir sommige boere was dit reeds te laat.” 

Plante is wisselvallig
Helm sê wat die aanplantings op die landerye betref lyk toestande tans nie baie gunstig nie. “Die mielieplante is baie wisselvallig, selfs in dieselfde ry. Dit is ‘n gevolg van die feit dat die grond dalk nie orals nat was waar geplant is nie. En die hitte en son wat ons tans beleef, laat die plante swaar trek.”

De Villiers sê intussen is hulle optimisties oor die aanplantings in die res van die oostelike dele asook die westelike dele. In die westelike dele is die optimum planttyd tussen 15 November en 15 Desember elke jaar.

Volgens De Villiers het goeie reën binne dié tyd in die westelike streke geval, wat die boere in staat gestel het om binne die optimum planttyd te plant. “Hier en daar moes van die boere ophou plant vir ‘n dag of twee omdat die grond te nat was,” vertel De Villiers.

Die organisasie is optimisties oor die komende oes, en De Villiers sê: “In die stadium lyk sake nie sleg nie.”

20 Desember 2011

2.75
 
 
  • 1546 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Suurlemoenhoender met sampioene en olywe
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction