Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Minder-misdaad-gauteng

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Minder misdaad' in Gauteng

 
Deur ALANI JANEKE

Die polisie sê misdaad in Gauteng is aan ’t afneem, met Agri SA wat saamstem dat landbou-insidente minder word.

Luidens ‘n berig op Nuus24.com word die afname aan meer sigbare polisiëring op die provinsie se paaie toegeskryf.

Volgens die berig sê veiligheids-, opsporings- en versekeringsmaatskappye dat huisrooftogte, inbrake, voertuig- en vragmotorkapings, diefstal en transitorooftogte het sedert Oktober verlede jaar afgeneem.

Afskrikmiddel
Lt.genl. Mzwandile Petros, Gauteng se polisiehoof, sê: “Die sigbaarheid van die polisie is ’n afskrikmiddel vir misdadigers.”

Brig. Neville Malila, Gautengse polisiewoordvoerder, sê die afname kan ook toegeskryf word aan toegewysde polisievoertuie in woonbuurte en die polisie se fokus op dienslewering en vinniger reaksietye. Volgens veiligheidsmaatskappye Chubb en ADT verskerp mense deesdae ook die veiligheidsmaatreëls by hulle huise.

Lof vir polisie
Intussen is mnr. Andre Botha, voorsitter van Agri SA se komitee vir wet en orde, vol lof vir die polisie se pogings om geweld en misdaad op plase in die provinsie te bekamp.

“Ja, landbou-insidente neem definitief af en al die eer kom aan lt.genl Petros en sy span toe. Ek dink hulle doen wonderlike werk. Huisrowe op kleinhoewes bly nog ‘n probleem, maar daardie gevalle moet mooi gekategoriseer word,” aldus Botha.

Botha sê hoewel sporadiese voorvalle nog voorom, het sigbaarheid ook in die landboudele ‘n rol gespeel. Hy sê die manier wat die polisie die sake hanteer, en patrolering, het verbeter.

Bron: Nuus24.com

17 Junie 2011

3.333335
 
 
  • 1213 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Louis Meintjes 
20 Jun 2011 09:27

Dit is normaal dat misdaad die tyd van die jaar verminder. Dit is nie die algemene tendens nie.
In die Cullinan-distrik pas die SAPD nou renosters op en as hulle geskakel word vir misdaad in die distrik dan is die verskoning dat hulle nie kan nie, want hulle het renosters om op te pas. Intussen is die renosters met al die polisiebewaking ook die afgelope week doodgeskiet.
Dalk kan ons gemeenskap nou die prioriteit word.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Produseer vir mark
  • Terpentynolie teen rooiwater?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction