Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mlanga-se-boere-juig-oor-re-n

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

M'langa se boere juig oor reën

 
ISABEL STOLTZ

Reën het verlede week verligting gebring vir boere in Mpumalanga, veral in die sentrale deel. Diegene wat in die lande kon inkom, het begin plant.

Teen verlede Woensdag is tot 100 mm reën op plekke gemeet ná buie sedert verlede Maandag wyd begin uitsak het.

In die gebiede van Ermelo, Amersfoort en Chrissiesmeer tot by Morgenson het van 40 mm tot 100 mm reën geval.

By Bethal is gemiddeld 40 mm reën gemeet.

Lydenburg het 44 mm reën gekry, maar verder Noord na Orighstad en in die berge het dit goed gereën en tot 95 mm het op plekke geval.

In Standerton en Perdekop se omgewing is op plekke sowat 85 mm reën gemeet en by Volksrust 40 mm.

Volgens 'n woordvoerder van Agri Mpumlanga het boere oral verwag dat dit later in die week nog sou reën. Selfs boere op die Hoëveld-rif (Secunda/Kriel) waar dit min (14 mm) gereën het, het in minder ideale toestande begin plant.

By Onderberg en Nelspruit lyk dinge egter nog sleg en geld waterbeperkings. Nelspruit het sowat 12 mm reën gekry, maar geen reën het by Onderberg geval nie en besproeiingtyd is verminder na 12 ure per week.

Wes van Standerton het dit min gereën, met slegs sowat 20 mm op plekke wat die meeste reën gekry het.

Mnr. Riaan van Wyk, voorsitter van Agri Gauteng, sê in die hele Gauteng het toestande nie veel verander nie en het dit slegs kol-kol en min (sowat 8 mm) gereën. Boere hier kon nog niks meer doen as voorbereidings nie. Dit blyk dat soortgelyke toestande in Noordwes en Limpopo ondervind is.

14 November 2003

 

0
 
 
  • 1486 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Vooruitsigte vir groei in SA belowend'
  • Volstruisprojek dalk tot niet
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction