Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Moenie-landbou-onderskat-ekonoom

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Moenie landbou onderskat – ekonoom

 
Deur ALANI JANEKE

Die landbou is nie ’n “Mickey Mouse”-bedryf soos wat dit deur baie individue afgemaak word nie, sê mnr. Johan Pienaar, ’n senior ekonoom van Agri SA.

Volgens Pienaar is die Suid-Afrikaanse voedselbedryf sowat R400 miljard sterk en ’n groot deel van dié bedryf is op die landbou aangewese. “Dit maak sowat 25% van die totale ekonomie uit.”

“Die sektor is dus nie so klein en weglaatbaar soos baie individue reken nie en moenie so aan politiek blootgestel word soos tans die geval is nie,” meen Pienaar.

Pienaar was een van die gassprekers tydens Agri Gauteng se jaarkongres in Pretoria.

Geskok

Pienaar sê dit was vir hom ’n skok om uit te vind hoe oningelig lede van die parlement oor die bedryf is. Hy moes onlangs ’n voorlegging van 20 minute voor ’n portefeuljekomitee doen.

“Die sessie het op die ou end twee uur lank geduur soos die ouens ons gepeper het met vrae oor algemene sake in die bedryf.”

Hoewel baie onsekerhede tans ten opsigte van beleid en die landbou bestaan, reken Pienaar steeds ’n goeie en konstruktiewe toekoms lê vir die bedryf voor. Hy sê hoewel belegging in die landbou nog nie op vlakke is soos voor die ekonomiese afswaai van 2008 nie, is daar steeds deurlopend investering wat plaasvind.

Wat bates betref, word die waarde van Suid-Afrika se plaas- of landbougrond tans op sowat R80 miljard geskat. Die pluimvee- en beesbedrywe is twee van die grootstes in die land, met die pluimveebedryf se jaarlikse omset wat op R25 miljard staan, terwyl beesboerdery se omset sowat R16 miljard is.

Mededingendheid
Suid-Afrika lê tans sewende op die wêreld se skaal van mededingendheid en Pienaar sê hy is bekommerd oor die feit dat die land op dié skaal afgly.

Hy sê baie gaan gedoen moet word ten opsigte van infrastruktuur, soos paaie en telekommunikasie, om te sorg dat die land en die bedryf nie sy greep op mededingendheid verloor nie.

’n Verdere bron van kommer is die afname in die aantal kommersiële boere en plaaseenhede in die land.

Pienaar is egter oortuig daarvan dat die landbousektor ’n belowende toekoms het, veral aangesien die land se netto uitvoer in die vorige boekjaar R12 miljard meer was as die invoer.

9 September 2011

0
 
 
  • 929 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butch
09 Sep 2011 14:41

Mnr Pienaar - in die lig van u argument - kan ons nie dan vir eskom aanvat wat besig is om die landbou met sy prysstygings te verwoes nie?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Storms teister Australië
  • Oz-weerprobleme van elders?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction