Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Moenie-m

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Moenie m

 
JOHAN FOUCH&Eacute

Graan Suid-Afrika het boere gewaarsku om nie vanjaar meer koring te plant as verlede jaar nie.


Mnr. Nico Hawkins, 'n senior ekonoom van Graan SA, sê einde September vanjaar sal die oordragvoorraad na raming 606 000 ton wees. Die 2002/03-seisoen se beginvoorraad was 580 000 ton.


Hy sê tot dusver is geen koring as voedselhulp aan lande in Suider-Afrika gegee nie. Boere moet daarom nie 'n bykomende afsetpunt vir hul koring verwag nie.


Oor die markverwagting vir koring sê mnr. Hawkins dit lyk asof die prys van harde rooi winterkoring op die Kansas-mark in Amerika besig is om te stabiliseer, maar die weer speel tans 'n groot rol. Die plaaslike prys word in 'n groot mate deur dié prys en die waarde van die rand bepaal.


'n Stelsel wat meulenaars sal dwing om invoerkontrakte wat hulle gesluit het, bekend te maak, is nodig om te keer dat hulle boere weer onverhoeds betrap soos wat einde verlede jaar gebeur het, sê mnr. Hawkins. Hy verwag dat die invoertarief binnekort in werking sal tree.


Op die streekvergadering op Moorreesburg het enkele boere weer gekla omdat meulenaars 'n vervoerdifferensiaal gelykstaande aan die vervoerkoste na Randfontein van hul prys aftrek, al is die meulenaar se silo net 'n paar kilometer van die boer se plaas.


Omdat die Wes-Kaap koring na die res van die land "uitvoer" omdat sy produksie heelwat meer is as sy verbruik, behoort boere streng genome net uitvoerpariteit vir hul koring te kry, sê mnr. Hawkins. As dié provinsie se produksie minder as sy verbruik was, sou boere 'n prys gelykstaande aan die invoerpariteit vanuit elders in die land gekry het. Die vrye mark bring mee dat 'n oorskot die prys van die hele oes afdruk.


Mnr. W.T. Myburg, wat op die vergadering as streekvoorsitter uitgetree het, wou van die beswaardes weet hoe besluit gaan word wie se koring bly in dié provinsie en wie se koring word na die res van die land geneem.

21 Feb. 2003

0
 
 
  • 1191 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'n Kruisras vir die Bosveld
  • Konferensie vir werkers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction