|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 17:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 59% |
| Wind: |
In verlede week se uitgawe van Landbouweekblad (bladsy 15) het daar per abuis 'n verkeerde foto saam met die artikel "Angorabokboere kyk verder" ingeglip. Hierdie is die bord wat deur die Oos-Kaapse Toerisme op die R72 aangebring is. Bokhaarboere hoop om meer toeriste te lok wanneer 'n sybokhaarsentrum later op die roete geopen word.
26 Maart 2004Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24