Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mpumalanga-trekkers-verwaarloos

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mpumalanga: Trekkers verwaarloos

 

‘n Groot aantal van die trekkers wat pres. Jacob Zuma vroeër vanjaar aan opkomende boere in Mpumalanga geskenk het, staan tans ongebruik in wind en weer.

Luidens ‘n berig op Nuus24.com was die skenking van 85 trekkers ‘n deel van die Regering se masibuyele emasimini-projek.

Aanvanklik is die projek met vyf maande vertraag weens sloerdery met die uitreiking van voertuiglisensies, omdat die provinsiale landboudepartement nie die nodige fondse daarvoor gehad het nie. Volgens die berig het me. Janine Julies, die departement se woordvoerder, in Oktober vanjaar gesê die lisensiëringsproses is voltooi.

Die trekkers staan egter steeds by die departement se streekkantore.

Boere kla
Luidens die berig kla die boere tans aangesien ‘n klomp trekkers in onbruik staan en omdat hulle nie weet hoe om die trekkers te gebruik nie.

“Drywers van die Regering moet nou die trekkers hanteer,” sê ‘n onbekende kleinboer van KwaMhlanga. “Om sake te vererger is daar nie genoeg óf die korrekte implemente beskikbaar om lande mee te ploeg en saad te plant nie.”

Intussen sê die departement die uitdeel van die trekkers behoort eers teen Maart 2011 afgehandel te word.

Lees die volledige berig op Nuus24.com.

17 Desember 2010

0
 
 
  • 1959 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
20 Des 2010 12:01

Sal nou ok niks regkry tot maart almal hou krismas,dan is planttyd al vergete,maar help ok nie nou uitdeel nie daar nie genoeg mense beskikbaar om die groot doe aan klok te hang nie,ook nie genoeg vir after partie nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
19 Des 2010 22:24

Ontstel my dat en en ander jong wit boere in die buiteland moet gaan werk en in SA word als aan opkmende boere uitgedeel....Wat n Sirkus..Jy moet lag anders gaan jy huil!!!

  • antwoord
Gert Stoltz 
18 Des 2010 14:48

Om te kan boer moet in jou gene wees!Jy maak nie n boer van iemand wat dit nie wil of kan wees nie!Deur die verkeerde persoon of persone te bemagtig sterk jy net die kwaad.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Mieliekuilvoer steeds 'n moontlikheid
  • Nuwe wet wil inheemse rasse beskerm
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction