Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mulder-sal-nooit-anc-word

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mulder 'sal nooit ANC word'

 
Deur MARLEEN SMITH

"Ek is nie ANC nie, en ek sal nooit ANC word nie," het dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus en nuwe adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye, op sy gebruiklike besoek aan die Nampo-oesdag buite Bothaville aan joernaliste gesê.

Mulder het in 'n onderhoud die versekering gegee dat hy nie in die Kabinet is om die ANC met die vier VF Plus-setels in die parlement 'n tweederde-meerderheid te gee nie.

Hy het dít duidelik aan pres. Jacob Zuma gestel voordat hy die pos aanvaar het, het Mulder gesê. Hy is die enigste lid van 'n ander party as die ANC en sy alliansie-vennote, Cosatu en die SAKP, in Zuma se nuwe Kabinet.

Mulder het op die Oesdag erken dat dit vir hom 'n groot politieke risiko was om Zuma se aanbod te aanvaar. Hy is egter oortuig van die opregtheid daarvan, dat dit goed deurdag is, en dat daar nie 'n geheime agenda agter skuil nie. Hy meen hy het 'n bydrae tot voedselsekuriteit vir Suid-Afrika te lewer, en dat Zuma hom om dié rede gekies het.

Mulder het ook laat deurskemer dat hy Zuma vooraf ingelig het dat hy nie vir grondsake kans sien nie. Hy verskil steeds heeltemal van die ANC se grondbeleid. Hy het net die pos aanvaar omdat Zuma die twee ministeries geskei het, en omdat hy glo hy kan 'n goeie werksverhouding met me. Tina Joemat-Petterson, die nuwe minister, hê.

Oor Suid-Afrikaanse boere se planne om in die Kongo te gaan boer, het Mulder gesê dit is 'n boodskap aan die Regering dat hy beter na sy boere moet omsien.

Boere wil graag 'n bydrae (tot die opbou van Suid-Afrika) lewer, maar hul goedgesindheid is tot dusver misken, het hy gesê.

15 Mei 2009

0
 
 
  • 1452 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Teenstand teen GM-aartappel
  • 'Biobrandstof nie ekonomies haalbaar'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction