Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Mynregte-mapungubwe-toegeken

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mynregte by Mapungubwe toegeken?

 
Deur ALANI JANEKE
Mapungubwe. Foto: www.wikipedia.com
Mapungubwe. Foto: www.wikipedia.com

Sy is bekommerd oor berigte dat mynregte naby die Mapungubwe-erfenisgebied in Limpopo aan Coal of Africa toegeken is, sê me. Buyelwa Sonjica, Minister van Waterwese en Omgewingsake. Luidens ‘n nuusverklaring het die minister via die media verneem dat die mynregte toegeken is.

Mapungubwe is een van sewe wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika en Sonjica is bekommerd dat dié stap die omgewing se wêrelderfenis-status ongunstig kan raak. Die gebied om Mapungubwe het wel nie internasionale erkenning ontvang nie, maar dit word as een van die belangrikste natuurlike omgewings in die land beskou.

Lees ook:

Myne bedreig landbou steeds

Naby aan natuurreservaat
Die geproklameerde gebied is sowat 7 km van die Mapungubwe Nasionale Park af geleë. Die park is nie net as ‘n natuurreservaat geproklameer nie, maar ook ‘n bewarea en ‘n biosfeerreservaat.

Dit nog nie duidelik wat die uitwerking van die mynbedrywighede op die Mapungubwe-omgewing se argeologiese rykdom sal hê nie. Dit sal na verwagting ‘n ongunstige uitwerking op toerisme in die gebied hê.

Vrae aan Shabangu
Die Departement van Waterwese en Omgewingsake het glo ‘n afskrif van die vermeende mynregte van die Departement van Mynwese versoek voordat daar op stappe besluit word. Sonjica is ook van plan om met me. Susan Shabangu, Minister van Mynwese, te vergader om die uitwerking van mynbedrywighede op die hele omgewing te bespreek.

Intussen het Landbouweekblad verlede jaar berig dat Sonjica ‘n aansoek vir die mynregte op die oewer van die Limpoporivier net buite die Mapungubwe gebied, verwerp het.

Luidens dié berig het Mnr. Philippie de Beer, voorsitter van Potgietersrus se distrikslandbou-unie, gesê voortdurende mynboubedrywighede sal die Bosveld binnekort verander in ’n “tweede, vernielde Witbank”.

22 Februarie 2010

0
 
 
  • 1780 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boereworspasta
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction