Die TLU SA Noord is geskok oor die moord op mnr. Pieter Snyman, bestuurder van die plaas Balmoral, naby Vivo in Limpopo. Luidens ’n mediaverklaring deur die TLU SA Noord, is Snyman glo dood na hy deur vier mans buite sy huis aangerand is.
Mnr. Jan Viljoen, voorsitter van TLU SA Noord sê Snyman se vrou en twee dogters is vasgebind en ook aangerand, hoewel hulle nie ernstig beseer is nie. Die vier verdagtes het glo gisteraand Snyman se huis binnegestap terwyl hy en sy oudste dogter plaaswerkers, wat aartappels uitgehaal het, by hul huise gaan aflaai het.
Hulle het sy vrou en 12-jarige dogter na bewering vasgebind en aan hulle gesê hulle weet Snyman is nie tuis nie, maar hulle gaan hom buite inwag. Snyman het glo omstreeks 19:30 by die huis gekom en is deur die vier mans aangerand. Hy het op die toneel aan sy wonde beswyk.
Die mans het die drie vroue glo ook aangerand en in ’n kamer toegesluit. Die vroue kon teen 22:30 gisteraand loskom en het die bure van die voorval in kennis gestel. Verskeie goedere is gesteel.
Polisiereaksie glo swak
Mnr. Doors le Roux, voorsitter van die provinsiale veiligheidskomitee, sê hoewel kommunikasie tussen die boere goed was, was die kommunikasie met die Polisie swak. Die Polisie het na bewering eers ’n uur ná hulle van die voorval in kennis gestel is, daarop gereageer.
Die verdagtes het glo in die rigting van Polokwane gevlug en word steeds gesoek. Le Roux sê die georganiseerde landbou sal geen ander keuse hê nie as om volgende jaar sterker op te tree om landelike gemeenskappe beter te beveilig.
Hy sê hul groenlig-patrollies gaan beslis opgeskerp word en meer provinsiale Ystervuis-optredes sal beplan word. Intussen het Viljoen sy meedelye met die Snyman-gesien uitgespreek.
Die Polisie kon nie vir kommentaar bereik word nie.
22 Desember 2009
Kommentaar
Dit is vreesaanjaend om te dink dat die mense toegelaat word om aan te gaan met dit wat hul doen....ek is ook 'n SA-ner in murg en been en mis my land elke dag!!! Maar ek wonder soms of ons SA-ners werklik saam kon staan en of al ons geskiedenis boeke nie net bog was nie...het al daardie "groot dinge" werklik in ons geskiedenis gebeur waarop ons kastig so trots is...nee wat, ek dink ons was maar nog altyd lam in die kniee en laat toe dat ander ons mense vermoor, steel en doen net wat hulle wil omdat ons effens "slap" is...ek is uit SA juis omdat ek weer die patriotiese gevoel wou beleef waar mense trots is op hul land, weermag en geskiedenis....dit het ek bie meer in my eie land gehad nie en wou nie my nageslag deur nog meer geweld en bogstories sit nie...hulle verdien beter!!!
Daar is 'n uitwissing van die wittes (Boere) in Suid Afrika besig, dit is net jammer dat niemand dit wil herken of sê nie. Ons is in Australia en selfs my vrou wil nie dit herken nie, sy wil terug na haar land en mense, maar dink nie dat ons is net welkom daar sodat ons vermoor kan word nie. Ek wens mense wil hul oë oop maak en sien wat aan gaan.
My Goodness, is crime and murder still on the map in South-Africa? Can Mr Zuma not see what will end up in South-Africa...perhaps he is also one of those previous leaders who just want to get money in his pocket and do nothing about any crime and murders on innocent farmers and white people in his land...at least, here in Canada, things are not like there, and it's all because a black man can't rule a nation...wherever they rule, there is chaos, murder and crime...I cannot take people that that sit and watch others be killed around them. What happened to our Whites? Can't they speak out of one voice, stand together, help each other, and see the need around you. We have to go to other countries, to be safe, for what? God also said that if you kill someone, God will deal with you. It is written EXODUS 20 - in THE TEN COMMANDMENTS: "YOU SHALL NOT MURDER!!! ; YOU SHALL NOT COMMIT ADULTERY, YOU SHALL NOT STEAL, YOU SHALL NOT BEAR FALSE WITNESS AGAINST YOUR NEIGHBOR,etc"
In South-Africa should be stricker laws and rules, and if someone kills or attack someone, let the people take him out in the open, and do the same to him/her. It is mostly people people that keep the land alive with farming etc that were killed. They bring hatered into the hearts of whites, no-one else...can't they see. Then they want to talk about apartheid. It is now all about survival!!!! People, stick together and make a difference, fight for our land. How many South-Africans left the country already? Do they want to get rid of more, to leave there homeland to be destroyed by their grieve or hatered? What if God take away their Oxygen, their water, their children...I think we pray wrong...we should pray that God must punish them from now on.
Dit is vir my so ironies van ons afrikaanse mense hier lewer elkeen wat skryf sy mening en die een meer negtief as die ander.Dit meen nie dat dit wat gebeur het my goedkeuring weg dra nie.My volle simpatie met die gesin en baie sterkte vir julle! Wat help dit ons huil en klae dit maak net ons eie gemoedere negatief en mismoedig.Dus is my vraag wat maak jy nog in die land as jy nie hier wil wees nie? Ek sal dit andwoord: ons het die mooiste land met baie geleendhede. Kom ons wees meer positief en deel met mekaar eerder die goeie wenke om pro-aktief te wees en oplossings te vind DIT SAL EERDER HELP EN LEWENS RED, as om negatief te wees en in elkgeval niks daaraan te doen nie.Ek dink die ou storie van dat Afrikaaners nie meer kan saam staan nie is 'n ouvrou storie! DIe lewe het duur en moeilik geraak en elkeen van ons is net suinig met ons vrye tyd omdat ons min tyd het vir ons gesinne.Om my punt te staaf verduidelik Angus se jaarlikse funksie by sy plaas? Het almal wat opreg glo nie maar die selfde waardes nie?
Ek stem saam slaan hulle terug met erger dinge, gaan volgens die Bybel, n oog vir n oog!!
Wie stem saam met my? Ek dink dit het tyd geword ons moet ook begin moor en terug veg op klein skaal, as jy hom vang iets verkeerd doen moet hy eina kry en as hy moor moet hy ook vrek net bietjie erger as wat hy gedoen het en die wat saam met hom was se vingers en tong uitsny en hom los, sien hoe hy vinnig gaan; of leer om met sy arm skryf om te vertel wat gebeur het of stadig vrek van die pyn of nooit weer probeer om n BOER leed aan te doen nie.
Jan Bezuidenhout 26 Des 2009 13:47
Jan ek stem saam, hoeveel mense in die buiteland kan werklik Afrikaans praat? Ek was al seker 9 keer oorsee en die arme goed het nie n idee wat Afrikaans is nie behalwe in Belgee waar hulle Vlaams praat, maar wie is belgee nou uintlik. Ek se presies dieselfde dit het tyd geword die buiteland moet presies weet wat hier aangaan, dalk skrik die regeering en die SAP wakker as hulle sien die buitelandse toerisme raak minder en veral die 2010 sokker.
jaco/kzn 27 Des 2009 12:13
Hierdie diere is uit om te moor, wat as jou wagte ook aangehou, ek verstaan dit is los goedere te beskerm, ons praat hier van LEWENS wat sou jy se moet hieraan gedoen word? n mens kan altyd die aardse goed vervang as n mens moet, maar hoe vervang jy n lewe?
moontlike raad wat ons boere gemeenskap kan help en dalk lewens kan red,ek het een v my meer betroubaare plaaswerkers as n nag wag aangesit om die huis en stoor n oog oor te hou,en tot dusfer het ek nog geen probleeme nie,dis meer as wat al my buire kan se want by almal word ingebreek en word trekker batterye gesteel,amper op n weeklikse bases. dalk is n ekstra paar oe" al wat noodig is om die boer te help om beter beheer te he oor sy plaas, selfs in die nag.4kleur hoog manne.
Ek dink al oplossing is oorlog. Ons blankes kan lankal nie meer saamstaan nie. Was nooit 'n rassis, maar is vandag verseker. Die boerevolk moet weereens kan saamstaan en hul geloof versterk. Dit was tog onse volk se geloof wat ons destyds gered het. Blanke kinders moet maar leer om te werk. En as hier oorlog uitbreek moet die "joiners" eerste van kant gemaak word.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)