Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / N-g-sloerdery-rondom-agriseb

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nóg sloerdery rondom AgriSEB

 
Deur ALANI JANEKE

Nóg ‘n raadsvergadering van die AgriSEB-raad het verlede week in Pretoria misluk en dít wat die raad moet bereik sloer voort, sê Agri SA.

Dr. Theo de Jager, onder-voorsitter van die organisasie wat die vergadering op 1 Desember bygewoon het, sê by die vergadering moes goedkeuring gegee word om sektorspesifieke kodes in die Staatskoerant te publiseer.

“Die Departemente van Waterwese en Omgewingsake en Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming weier dat die kodes gepubliseer word alvorens ‘n studie oor die bekostigbaarheid van verlaagde drumpelwaardes vir uitgeslote klein en mikro-ondernemings afgehandel is. Geen diensverskaffer is tot dusver aangestel om die navorsing te doen nie, en die proses kan nog jare sloer,” aldus De Jager.

Laer drumpelwaardes

De Jager sê in 2007, ná drie jaar se onderhandelinge, is ooreengekom dat boerderye met ‘n omset van R5 miljoen of minder, van die telkaartvereistes uitgesluit gaan word en dat dié boerderye erkenning van ‘n vlak vier-bemagtigingsprestasie gaan geniet.

Intussen wil die vroeër genoemde departemente dié drumpelwaardes na ‘n omset van R1 miljoen verlaag sodat meer boere beïnvloed word, maar die organisasie glo dat dit nie haalbaar is nie vanweë winsgewendheidsoorwegings.

Onbereikbaar

Landbou.com is deur die Departement van Waterwese en Omgewingsake na die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye oor navrae oor onder meer die genoemde studie verwys. Dié departement, asook die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondshervorming kon nie bereik word nie.

De Jager sê die werking van die raad maak glo deel uit van die prestasiekontrak wat Minister Tina Joemat-Pettersson vroeër met pres. Jacob Zuma aangegaan het. Hy sê die raad het steeds nie ‘n voorsitter nie, “en die gebrek aan leierskap het veroorsaak dat die raad sedert sy aanstelling in 2008 nog geen vordering gemaak het nie”.

10 Desember 2010
 

5
 
 
  • 1113 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hondjie verloor lewenslus ná brandsiek-behandeling
  • Reun knou teef af
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction