Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nampo-oesdag-om-die-draai

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nampo-oesdag om die draai

 

Die immer-gewilde Nampo-oesdag vind vanjaar van 18 tot 21 Mei op Nampopark buite Bothaville plaas. Luidens ‘n verklaring word sowat 630 uitstallers verwag, en het van die uitstallers aangedui dat hulle nuwe produkte bekend gaan stel.

Die tema van vanjaar se oesdag is “sien die wêreld van landbou”. Virtuele demonstrasies sal weereens deel wees van masjinerie-uitstallers se uitstallings.

“Die oesdag is daardie een geleentheid in die jaar wat produsente nie wil misloop nie want dit is 'n een-tot-een-kontakgeleentheid én 'n samekoms van alle toepaslike partye betrokke in die landbou. Dít maak van die oesdag 'n uitsonderlike besigheidsgeleentheid vir enige produsent,” sê mnr. Jub Jubelius, voorsitter van die Nampo-oesdagkomitee.

Groeiende oorsese belangstelling
‘n Groot afvaardiging van uitstallers vanaf Argentinië, vyf Amerikaanse uitstallers en nuwe produkte vanuit Australië word verwag. Nuwe uitstallers sal ook vanjaar aan die veevertoning deelneem.

Uitstallings wat op ontspanning fokus sluit die 4x4-hindernisbaan, die Boerepatentekompetisie en die damesprogram in.

Kaartjies vir volwassenes sal  Dinsdag, Donderdag en Vrydag R60 beloop, terwyl toegang Woensdag R70 is.

19 Maart 2010

4.555555
 
 
  • 4674 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Dr Henry Hartley 
17 Feb 2012 17:55

Trudie, die vriendelike Sandra Bothma van Africars het heel toevallig gisteraand in ons gastehuis in Nigel oorgebly! Kontak haar by 079 943 6264 of sandrabothma4@gmail.com

  • antwoord
Trudie Kruger 
08 Feb 2012 10:52

Ek is op soek na die kontakbesonderhede van die stalletjie wat die draadkarre verkoop het in 2011. Kan iemand my daarmee help asb. baie dankie

  • antwoord
Trudie Kruger 
08 Feb 2012 10:50

Kan iemand my die kontakbesonderhede gee van die stalletjie wat die draadkarre gehad het asb Baie dankie

  • antwoord
Joffie Kriek 
06 Feb 2012 09:15

Ek wil graag weet of daar kampeerfasiliteite is vir die tyd van die 2012 skou? Indien wel, sal ek graag 'n staanplek bespreek. Help my asb.

  • antwoord
kobus de wet 
17 Mei 2011 19:42

kan julle asb vir ons se in watter toestand die pad tussen viljoenskroon en bothaville is. dankie groete.

  • antwoord
CHRIS PRETORIUS 
11 Mei 2011 12:59

VERSKAF ASB PRESIESE LIGGING & ROETEKAART VANAF JOHANNESBURG

  • antwoord
Pierre de la Harpe 
02 Mar 2011 21:10

Kan u my dalk help met die kontak vir die maatskappy wat verlede jaar die Muck Boots stalletjie gehad het.
Baie dankie

  • antwoord
Pierre Stofberg 
12 Mei 2010 11:03

Ons sien baie uit na ons besoek aan Nampo volgende week. Was drie jaar gelede daar en dit was 'n wonderlike ervaring.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 1 Oktober 2010
  • Man geskors oor duur plase
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction