Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Neem-deel-aan-gesprek-oor-uitvoertariewe

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Neem deel aan gesprek oor uitvoertariewe

 
Deur ALANI JANEKE

Alle in- en uitvoerders van landbouprodukte kan geraak word deur ’n tariefverhoging van 18,06% in verskepingskoste, aldus die Landboubesigheidskamer (LBK).

Derhalwe doen die kamer in ’n nuusbrief ’n beroep op sy lede om deel te neem aan die openbare verhore oor die tariewe wat volgende week sal plaasvind.

Volgens Besigheidseenheid van Suid-Afrika (Busa) is hierdie verhoging, wat tans drie keer hoër is as die land se inflasiekoers, vir die 2012/’13-boekjaar voorgestel.

Die organisasie sê dit is belangrik dat bydraes gelewer word, aangesien dit voorheen tot die verlaging van tariefvoorstelle gelei het.

2011/’12 se voorstel
Die Transnet Nasionale Hawe-owerheid (TNPA) het in November verlede jaar aangekondig dat die tariefaanpassingsvoorstel vir die 2011/’12-boekjaar 11,9% was, maar dit het verskil vir verskillende kommoditeite.

Met behulp van Busa het die Suid-Afrikaanse skeepsraad en die Suid-Afrikaanse vereniging vir vragvervoerders die TNPA oor die onregverdigheid van dié verhoging vir sekere bedrywe, asook die invloed daarvan op die ekonomie ingelig.

Op die ou end is ’n verhoging van 4,49% vir alle bedrywe aanvaar en toegestaan. 

Mnr. Stuart Symington, hoof uitvoerende beampte van die Varsprodukte-uitvoerdersforum, het tydens die AMT-kongres vanjaar in Pretoria ’n beroep op die hele landboubedryf gedoen om by dié openbare proses betrokke te raak om die bedryf se belange te beskerm.

Mededingendheid
Volgens die LBK sal die iinwerkingstelling van dié tariefvoorstel ernstige gevolge vir die bedryf se internasionale mededingendheid en die land se ekonomie inhou.

Hulle moedig alle rolspelers aan om die openbare verhore by te woon, en diegene wat voorleggings wil doen om dit voor of op Maandag 3 Oktober 2011 aan die LBK te stuur. Kontak me. Lindie Stroebel by lindie@agbiz.co.za in dié verband.

Die datums vir die openbare verhore is hier beskikbaar:

23 September 2011

0
 
 
  • 641 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Snyberg doen dit weer
  • Simmentalertelers presteer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction