Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nie-te-laat-vir-grond-kodesa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nie te laat vir ‘grond-Kodesa’

 
Deur AMELIA GENIS

Dis nog nie te laat vir Suid-Afrikaners om as gelykes in ‘n “grond-Kodesa” oor landbougrond te onderhandel nie, het prof. Willie Breytenbach, emeritus-professor in Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, onlangs by die Landboubesigheidskamer (LBK) se kongres op Somerset-Wes gesê.

Breytenbach het na die Groenskrif oor grondhervorming en landelike ontwikkeling, wat eersdaags beskikbaar behoort te wees, verwys as ‘n “moeiliker dokument om op te stel as wat enigeen hom kan voorstel”, en afgevaardigdes aangeraai om tussen die lyne te lees aangesien dit ‘n “hulpkreet” sal wees. Die fynskrif gaan sê: “kom ons praat”. Die landbou moet dié geleenthede opneem en praat, het hy gesê.

Grondberaad gehou
Volgens hom het Suid-Afrika nie soos Namibië ná onafhanklikheid ‘n grondberaad gehou waar Afrika-politieke waardes, soos konsensus, gegeld het nie. “Ons het in 2005 ‘n grondberaad gehou, maar dit was eintlik ‘n interne ANC-konferensie. Alle ander mense het op die kant gestaan. Dis nog nie te laat vir ‘n grond-Kodesa nie.”

Breytenbach dink nie Suid-Afrika stuur af op ‘n Zimbabwe-situasie nie. As die ANC met Zanu-PF vergelyk word, is eersgenoemde se steun hoofsaaklik in stedelike gebiede teenoor dié van Zanu-PF wat hoofsaaklik landelik is. Hy reken dat daar in Suid-Afrika nie ‘n “grond-kaart” is om te speel nie. “Die meeste swart mense wil nie boer nie. En die wat wil boer - help hulle om tot die landbou toe te tree.”

‘n Verdere verskil tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is dat Suid-Afrika, gebrekkig en problematies soos wat dit is, deur regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging pogings aanwend om maatskaplike restitusie te bewerkstellig; iets wat heeltemal afwesig was in Zimbabwe.

7 Junie 2010

1
 
 
  • 1818 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Grobbies 
07 Jun 2010 23:00

Kodesa- eina - die woord gee my 'n kramp waar ek nie een wil hê nie. Ek glo die' prof en selfs landbouleiers besef dat hulle geen mandaat het om oor grond 'n sg. kodesa te hou nie. Nie een van hulle gaan oor my grond looitjies trek nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Die Kongo - Loureine Salomon
  • Pretkalender
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction