Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nrvs-s-jammer-oor-hoendergewig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

NRVS sê jammer oor hoendergewig

 
deur SUSAN BOTES

Beskuldigings dat County Fair se hoender binne die pak minder weeg as wat buite-op staan, is verlede week gesluk.

Die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies (NRVS) het Astral Foods, houermaatskappy van County Fair, om verskoning gevra oor ’n openbare beskuldiging wat hy vroeër vandeesmaand teen dié genoteerde maatskappy gemaak het.

Die reguleerder het County Fair se perseel in Epping in Februarie vanjaar besoek en tydens dié besoek gevind dat die maatskappy se produkte wel aan die voorgeskrewe gewigspesifikasies voldoen.

Ten spyte daarvan het die NRVS op 4 April vanjaar ’n persverklaring uitgereik waarin hy aanvoer County Fair se 2 kg-pakke hoenderstukke is ondergewig en het sodoende die Wet op Handels-metrologie (Wet 77 van 1973) oortree.
Die NRVS het verbruikers ook in die verklaring ontmoedig om County Fair se produkte te koop.

Me. Mirriam Moswaane, woordvoerder van die NRVS, het bevestig dat ’n persverklaring van 4 April 2011, waarin dié valse beskuldiging gemaak word, verlede week in sy geheel teruggetrek is. Die NRVS het om verskoning gevra vir enige ongerief, verleentheid en skade wat dié persverklaring tot gevolg gehad het.

Mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods, het die verskoning aanvaar. “Daar is geen rede vir County Fair se verbruikers om bekommerd te wees nie, want ons is nie skuldig bevind aan enige klagte nie."

"Ons wil dit graag stel dat ons produkte van ’n hoogstaande gehalte is en dat ons die beste praktyk, soos neergelê deur Suid-Afrikaanse wetgewing, volg. Tog is dit jammer dat dié ongegronde stellings in die media gemaak is wat die reputasie van County Fair en Astral beskadig het.”

13 April 2011

3.5
 
 
  • 1270 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Opvoeding kan misdaad draai'
  • Oribies
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction