Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nuwe-lbk-baas-baie-opgewonde

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe LBK-baas is 'baie opgewonde'

 
Nico van Burick

Die nuwe uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer (LBK) is mnr. Tobias Doyer, voorheen die bestuurder: strategie en kapasiteitsontwikkeling van die LBK. Hy kom in die plek van dr. Johan van Rooyen, wat 'n pos as hoof uitvoerende beampte van die SA Wyn- en Brandewynmaatskappy (SAWB) aanvaar het.


Mnr. Doyer was sedert 1995 'n dosent in landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria. Sy spesialiteitsgebiede was voorsieningskettingbestuur, landboubemarking en landboubestuur.


Hy sê hy is "baie opgewonde" oor die nuwe uitdaging en hy gaan hom nou heeltyds toespits op sy nuwe taak. "Die LBK het nou sy eie identiteit en sal voortaan net sterk groei en baie bydra tot die Suid-Afrikaanse ekonomie," het hy gesê.


"Die LBK is onlosmaaklik gebind aan die georganiseerde landbou en die interafhanklikheid tussen die twee is 'n gegewe. Soos wat goeie landboubesighede van suksesvolle landbou afhanklik is, het goeie boere ook goeie landboubesighede nodig."


Mnr. Doyer sê Suid-Afrika se ekonomie is in 'n groot mate op die landbou gegrond en hy glo die LBK kan die enjin vir groei binne die land en in Afrika word.


Dr. Van Rooyen, wat ook professor in AgriBesigheidsbestuur van die ABSA-leerstoel aan die Universiteit van Pretoria was, het op 1 Januarie diens in sy nuwe pos aanvaar.


17 Januarie 2003

0
 
 
  • 1212 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • O.Kaapse landbou stief behandel
  • Zim-regering in die sop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction