Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nuwe-plan-moet-werk

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe plan moet werk

 
NICO VAN BURICK en MARLEEN SMITH

Die nuwe strategiese plan vir die Suid-Afrikaanse graanbedryf het drie mikpunte: Groter verteenwoordigende deelname, groter mededingendheid en winsgewendheid, en groter voedselsekerheid.

Prof. Johann Kirsten, hoof van landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria, het die plan op Graan SA se kongres bekend gestel. Dit is die eerste bedryfsplan wat uit die vroeëre oorhoofse strategiese plan vir die hele landbousektor voortspruit.

Kirsten het gesê die eerste doelwit van die graanplan is om groter deelname aan die bedryf te bewerkstellig. Dit moet nie net op produsentevlak geskied nie, maar ook op sekondêre en tersiêre vlak.

Een van die bedryf se grootste probleme is dat hy nie verteenwoordigend (van die hele Suid-Afrikaanse bevolking) is nie, het Kirsten gesê. Daarom is die eerste aksieplan hoofsaaklik op grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging gerig. Welslae kan egter nie bereik word as die bedryf in sy geheel nie mededingend en winsgewend is nie.

Die graanplan se tweede aksieplan het ten doel om alternatiewe gebruike vir grane te vind, soos biodiesel, sodat boere hul beperkte mark kan vergroot. Verdere doelwitte in die tweede aksieplan handel oor verbeterde internasionale marktoegang asook tydige inligting van gehalte aan boere. Dit sluit beter oesskattings in.

Die plan stel ook 'n doeltreffender voorligtingdiens in die vooruitsig.

Hy het 'n beroep op Graan SA gedoen om nie vir die Regering of ander belanghebbendes te wag nie. Graan SA moet dadelik aan die inwerkingstelling van die plan begin werk.

19 Maart 2004

0
 
 
  • 1699 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 22 Mei 2012
  • Swart tamatie gekweek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction