Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Nuwe-plan-vir-veiliger-platteland

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe plan vir veiliger platteland

 
Deur NICO VAN BURICK

Besonderhede oor ’n hersiene landelike veiligheidstrategie wat nuwe klem op sektorpolisiering en die betrokkenheid van reserviste plaas, is op Agri SA se misdaadberaad in Centurion bekend gemaak. Die strategie sal vanaf 1 April in werking gestel word.

Lees ook:

Hofmeyr: 'Bring kommando's terug'

Dit is onder meer daarop gemik om dienslewering, die sigbaarheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in landelike gebiede, vinniger reaksietyd, beter kommunikasie en groter samewerking in landelike gebiede te bewerkstellig.

Inligtingsessies word in provinsies gehou en ’n standaard operasionele plan word aan elke polisiekantoor beskikbaar gestel om te verseker dat die strategie uitgevoer word. Direkteur Judy le Roux, voorsitter van die Polisie se gesamentlike prioriteitskomitee, het op die beraad gesê die veiligheid van landelike gemeenskappe is ’n voorrangsaak vir die Regering.

“Die erns van voortdurende voorvalle van geweld teen landelike gemeenskappe het van die Polisie vereis om ’n volledige en holistiese strategie saam te stel.” Die moratorium op die werwing van reserviste is onder meer opgeskort.

Lees ook:

Elke plaasaanval kos land R1,9 mijoen

18 Maart 2010

2.666665
 
 
  • 1472 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
24 Mar 2010 15:38

Ek het die reserviste kursus gedoen en met sukses voltooi. Maar ai tog ,die stasie bevelvoerder se betrokkenheid tot reserviste is basies nul op 'n kontrak .Daaar gebeur net niks in die landelike gebiede nie. As gevra word wanner en hoe diens verrig moet word vir sigbaarheid en misdaad bekamping, word padblokades opgerig op die hoof roetes en nog steeds niks in die landelike gebiede gedoen nie. ie reserviste word die minder lekker werk voor gegee.Die bogenoemde vind plaas as daar voertuie beskikbaar is en die nie vir taxi's gebruik word om lede na en van die lokale swart gebiede te vervoer nie.Ek kan nie sien dat dit ooit sal werk sonder blanke bestuur nie.

  • antwoord
Lampies
19 Mar 2010 11:52

Ons wil nie meer hoor van strategiese planne en allerhande ander plannetjies nie. dit bly by beloftes en vergaderings en samesprekings. Ek wil graag hoor en lees van planne wat reeds in werking is en resultate opgelewer het. Ons wil hoor van die SAPD lede wat die ding positief dryf en resultate oplewer, instede van mislukkings en verskonings. As die SAPD lid met 'n positiewe gesindheid die boere benader, weet ek, het hy die boere se samewerking. Wys die boer die kalwers en hy koop die bul. Dus, wys die boere die resultate en hulle koop in.
Groete,
Lampes

—
Lampies

 

  • antwoord
mkruger
18 Mar 2010 08:55

Dit is goeie nuus!!!

Die enigste probleem is net dat bitter min van die ou kommandolede belangstel daarin om reservis te word.

Ek hoop die plan "het 'n plan" hoe die kommandolede oortuig gaan word om reserviste te word anders gaan ons nerens kom nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Abattoir sluit: Einde van era
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction