Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Omnia-lewer-stewige-resultate

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Omnia lewer stewige resultate

 
Deur SUSAN BOTES

Omnia se landbou-afdeling het ’n stewige aandeel in die indrukwekkende resultate wat dié maatskappy bekend gemaak het.

Dié genoteerde chemiese maatskappy se wins vir die jaar wat op 31 Maart 2011 geëindig het, het met 678% toegeneem tot R451 miljoen. Sy winsmarge het bykans verdubbel vanaf 3,2% tot 7,3%.

Kunsmisverkope hoog
Kunsmisverkope was verantwoordelik vir 45% van dié spogresultate.

Mnr. Rod Humphris, uitvoerende direkteur van Omnia, sê die internasionale vraag na myn- en landboukommoditeite, tesame met ’n sterk rand en lae aktiwiteitsvlakke in die Suid-Afrikaanse verwerkingsektor, was die grootste dryfvere vir vanjaar se resultate.

Wat sy landbou-afdeling betref, was Omnia se bedryfswins 467% hoër (R312 miljoen) as in die vorige finansiële jaar toe dié afdeling ’n verlies van R85 miljoen gely het. Dié verlies wat grootliks te wyte aan R350 miljoen se voorraad wat daardie jaar afgeskryf moes word.

Sterk groei
Die afgelope jaar het Omnia se landbou-afdeling se omset met 10% gegroei tot R3,7 miljard (2009/’10: R3,3 miljard), wat ’n winsmarge van 8,5% tot gevolg gehad het. Humphris sê Omnia het die afgelope jaar gekapitaliseer op Sasol Nitro en Yara se grootlikse uittrede uit die kunsmismark.

Daar is weer eens geen dividend aan aandeelhouers verklaar nie. Dít is as gevolg van ’n besluit om dié geld terug te hou om die ontwikkeling van ’n nuwe salpetersuuraanleg te finansier. Dié aanleg behoort volgende jaar in die eerste kwartaal voltooi te wees.

Die mededingingsaak teen die kunsmismaatskappye Omnia en Yara het onlangs tot 'n einde gekom. Lees die storie hier.

29 Junie 2011
 

0
 
 
  • 886 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Staat verwar met kommando's
  • Beeste
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction